Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Dolphin Guest Suite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liesl W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was ons lekkerste vakansie ooit! Nie eers die reën kon dit bederf nie. Ons het vreeslik lekker gebly. Die eienaars het ongelooflik baie moeite gedoen om seker te maak dat 'n mens alles en nog meer het. Hulle leiding oor besienswaardighede, dinge om te doen wat nie op brosjures aangetref word nie, het dit ons beste vakansie ooit gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Home away from home. It was the best place we have ever stayed. Nice and quiet and is home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties. Puik plek, rustig en goeie ligging. Puik mense om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Netjies en rustige omgewing. Het aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Paradise! Baie netjies en skoon. Linda en Klaus is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige vakansie wil gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Die perfekte "home away from home". Die perfekte selfsorg-eenheid indien jy Knysna of omliggende gebiede wil verken. Baie netjies en veilig, met die beste gasvrou wat ons al gehad het. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel, veral tydens die Oesterfees. Die eenheid is toegerus met alles wat jy moontlik nodig sal hê, en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Blue Dolphin Guest Suite
Baie Dankie Jessica en Leroy, ons is bly dat Julle lekker hier by ons gekuier het en dat Julle die Oesterfees geniet het. Ons hoop dat ons weer vir Julle hier by Blue Dolphin kan verwelkom. Groete Linda en Klaus

Gabrielle A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Heerlik gekuier en alles was puik. Lieflike plek waar ons vir drie nagte gebly het. Klaus en Linda is ongelooflike gashere. Baie goed toegeruste en skoon blyplek met alles wat jy nodig het. Pragtige boomryke deel. Ons sal graag weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Blue Dolphin Guest Suite
Baie Dankie Gabrielle, Dit was wonderlik om julle te leer ken. Ons hoop dat ons sommer gou weer vir Julle kan terug verwelkom in Brenton on Sea. Groete, Linda en Klaus

Linelle H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Stil en rustig. Eienaars Linda en Klaus baie aangename mense. Uiters netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Blue Dolphin Guest Suite
Dear Linelle Thank You for your review. All the best with your ventures for the coming year and we hope to see you in the Brenton's again soon. Kind Regards, Lin and Klaus

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Lekker ervaring. Die eenheid het alles wat nodig is en is pragtig skoon. Goed geleë en waarde vir geld. Klaus en Linda is baie vriendelike gasheer en gasvrou. Ons kan Blue Dolphin aanbeveel indien jy die deel van ons land wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Monique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was wonderlik, net iets om te beleef. Dit is 'n plek wat enige iemand wat wil weg kom van elke dag se gejaag van die lewe na 'n rustige plekkie toe. Julle sal nie 'n fout maak nie. Ek sal enige tyd weer terugkom, dit was bitter lekker daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Blue Dolphin Guest Suite
Beste Monigue en Faan, Ons is so bly dat julle so lekker by ons gekuier het. Hoop ons sien julle gou weer in Brenton. Groete, Lin en Klaus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bitou Place 483, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a9fd3eba224423e7985ff77dac30cd3369d5d8ca3c01515830e5ba2cac4a9263d40721bb02f5a9f3b92b7f1577dc9f0bc2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Bitou Place 483 Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.073777269098 23.030444383621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang