Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Gum Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.

'n Skoonmaakfooi word gehef en aan die eienaar betaalbaar.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar die dag voor aankoms. Terugbetaling sal op die dag van uitklok gedoen word.

Stiltetyd begin vanaf 23h00.

Dagbesoekers moet 'n ekstra fooi betaal.

Ons aanvaar nie verantwoordelikheid vir beserings aan gaste, of verlies van eiendom nie. Enige skade aan ons eiendom sal vir die rekening van die gaste wees.

Laat weet asseblief van enige breekskade voor vertrek.

Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.

Swem in die rivier is veilig, en gaste word asseblief gevra om nie te duik nie.

Water- en kragtoevoer op die plaas is nie 'n waarborg nie. Indien iets verkeerd loop, stel asseblief die gasheer in kennis sodat hulle dit dadelik kan oplos.

Gaste word op versoek van drinkwater voorsien aangesien die watertoevoer op die plaas kanaalwater is.

Bring asseblief insekweerder gedurende die somer, want daar is heelwat insekte langs die rivier.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Driefontein, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9027d8d9ffefe7153bbcbe390e58038a71cd27a0ae0eaa6d3f346a86fee680ec3df9093ddd102ddbcd430d9f117ba140fe3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 32 5 1 5 Klein Driefontein Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.946961 20.117649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang