Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Horizon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Blue Horizon
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Garrick B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrick B

Amazing stay for a family.

What an absolutely wonderful stay! Excellent location, great amenities in the house and very comfortable space. Inverter with battery was helpful during the power outage.

Jane H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane H

Simply wonderful.

We didn't want to leave. Absolutely wonderful stay! We didn't mind the rainy days because the views were stunning from each and every room. The house is very well equipped with everything you need. The hostess was also a wonderful host. We cannot wait to go back!

Frances F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances F

Gerieflike, gemaklike, beste verblyf.

Ons was mal oor Blue Horizon. Beste ligging ooit. 180 grade see uitsig. Gerieflike kuierhuis. Skoon en netjies. Ons sal definitief weer hier bly.

Suretha B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha B

Pragtige eiendom op die see.

Baie lekker rustige kuier. Walvisse baljaar voor die huis.

Annette J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Mooiste huis met mooiste uitsig oor die see.

Die huis is uitstekend toegerus met alles waaraan mens kan dink. Die huis was baie netjies en skoon. Die "inverter" maak dit baie gerieflik en beurtkrag het ons nooit gepla nie. Die tafeltennis blad was 'n wenner en het vir ure se vermaak gesorg vir ons almal. Eersterivierstrand is nog een van die min plekke in ons land waar mens so veilig voel, mens kan skoene uitskop, die ongelooflike mooi uitsig geniet en ontspan. Franette was baie behulpsaam die in-check was sonder enige pyne. Ons kan Blue Horizon aanbeveel.

Shamane G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamane G

Most amazing accommodation with amazing views.

Blue Horizon, was one of the best accommodations nationally and internationally we have stayed in. Lots of love and thought went into the design, decor, and needs of the clients.

Emma K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma K

Pragtige plek met perfekte uitsig.

Ons was saam met familie en vriende. Blue Horizon was die ideale plek vir 8 mense. Pragtige plek met die allermooiste uitsig oor die see en branders en die mooiste sonsopkoms en ondergang. Ons het heerlik gekuier. Die enigste tekortkoming is dat die plek nie heeltemal toegerus is vir loadshedding nie. Daar was nie altyd water beskikbaar tydens loadshedding nie en daar kort ook 'n ordentlike gasstofie en 'n ketel. Was steeds die moeite en geld werd. Sal beslis weer gaan.

Greta F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta F

Perfect.

The stay was perfect.

Lane M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane M

Pragtige uitsig, lieflike kuierhuis!

Vriendelike gasvrou. Baie netjiese en goed toegeruste huis. Lieflike uitsig en baie veilig!

Petro V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Gerieflik met 'n ongelooflike uitsig.

Die huis is skoon, netjies en gerieflik. Die prentjie mooi uitsig laat jou selfs van fase 4-beurtkrag vergeet. Baie dankie vir jou gasvryheid Franette.

Meryl E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl E

Wow, wow, wow!

This house has spectacular sea views - from the living areas as well as from every bedroom. The house is clean, well maintained and is well equipped with everything that one needs. The living areas and all the bedrooms have an outside verandah space. The two boma areas with sea views are an added bonus. We will definitely be visiting Blue Horizon again.

Sian D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sian D

We were in awe all weekend.

The place is stunning. Perfect views. Clean. Warm. Beds were comfy. Absolutely impressive.

Nono M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nono M

It was the best weekend ever!

See stars.

Daniel P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel P

Mooiste uitsig en perfekte ligging!

Dink nie mens kan nader aan die see bly nie!

Samantha S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Hemelse wegbreek.

Blue Horizon is selfs mooier as op die foto's! Dit was fantasties om so bo die rotse te bly en net see te sien waar jy kyk. Die huis is wonderlik toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n onvergeetlike vakansie. Die enigste ding wat soms bietjie frustrerend was is al die vlieë, maar ons sal definitief weer kom!

Talita H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita H

Fantasties!

Die beste verblyf wat jy kan kry met die mooiste see uitsigte! BH was besonders voor al die veranderinge, maar nou nog beter. Kan vir niks meer vra nie!

Cornelia H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia H

Fantasties!

Ons beoog om elke jaar terug te keer! Die ligging is perfek!

Philip D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip D

Wonderlike omgewing en ongelooflike ligging.

Hoogs aanbeveelbaar en sal vir seker weer gaan. Baie dankie!

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA510fd6c5faab788ded4dca0d5212504cd0dc954bd920c68c91af77a815e0d3cd9ea8054fdc07264b18f138121ddf058a483b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 9 mense 18 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072410618665 24.222717561731

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang