Blue Mountain View Rooms
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 2 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel in. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 3 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 4 bied veilige en gerieflike verblyf aan 2 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n rusbank vir 2 en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met volle toegang tot die tuin, maar wel net 'n beperkte uitsig. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Mountain View Eenheid 1 bied veilige en gerieflike verblyf aan 4 gaste, verkieslik 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Neem asb. kennis dat 4 volwassenes nie aanvaar sal word nie. Die eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die eenheid is ruim en sluit 'n lessenaar met 'n stoel en 'n kombuisie in. Let asb. dat daar geen skeidings in die kamer is nie en dus geen privaatheid nie. Die kombuisie is met 'n broodrooster, yskassie, warmplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n gemeenskaplike stoep. WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en die gemeenskaplike braai-area en swembad net 'n entjie verder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 15B, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang