Blue Sea Guest House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 30 Jun 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
-
Vanaf
R867R737 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Sea Guest House is sentraal geleë in Vincent Heights, Oos-Londen, naby Vincent Park en Hemingways-winkelsentrum. Die eiendom is 2,5 km vanaf Nahoon en East Beach.
Verblyf is beskikbaar in 9 privaat selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste akkommodeer. Ses eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die oorblywende 3 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie en basiese eetgerei en breekware het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi met 'n 100 Mbps-verbinding.
Gaste het toegang tot 'n tuin, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en 'n hoë muur. Indien parkeerplek op die perseel vol is, is addisionele parkeerplek buite die perseel beskikbaar.
Die eiendom is naby 3 winkelsentrums met restaurante, bioskope, 'n arcade, 'n casino en 'n putt-putt-baan.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Nahoon-rif in, ideaal vir branderplankry, strandwandelings en perdry, asook wildreservate, visvangplekke en verfbalgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Sea Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vincent Heights Vincent Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang