Blue Skies Country House
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n privaat indgang vanaf die tuin. Daar is DStv. Rook is verbode.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Huisreëls
'n Tweegangmaaltyd (R75 p.p.) kan bedien word indien dit vooraf so gereël is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 3 gaste en het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskas. Daar is standaard kaste, 'n tafel, stoele en 'n TV met DStv (Hotel).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Huisreëls
'n Tweegangmaaltyd (R75 p.p.) kan bedien word indien dit vooraf so gereël is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Cromwell en Hamilton, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang