Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Space Beach House & Beach Shack

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chantel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustigheid. Baie lekker plek, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A true hidden gem. A sea view the high-rises in Durban can't beat. Exceptional experience. A true hidden gem. Properties with that type of view, construction, and aesthetic are one in a million. The beach is within walking distance, even after a failed fishing attempt and a few beers at night. This will be a mainstay in my future visits anywhere on this beautiful coastline. I would really like to keep it a secret; that's how good it is, but it honestly deserves more publicity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die beste plek ooit, dit was ons eerste maar beslis nie ons laaste. Ongelooflik mooi plek, absoluut skoon, netjies en mooi binne, alles wat mens nodig het. Die gasvrou bly op die perseel en sy is 'n vriendelike dame wat sommer lekker kom sit, kuier en saam met ons gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Loved it. The view is amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige uitsig! Baie gerieflik ons het heerlik gekuier, sal weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joaquim D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing sea views, quiet and peaceful get-away. The view from the property was exceptional with unbelievable hospitality from the owner. The place is clean and quiet with easy access to the beach. Even with the bad weather we still enjoyed the daily sightings of the whales and dolphins. Highly recommended to anyone that wants a quiet and peaceful get-away to the KZN South Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome. We had a lovely stay, just too short. The one thing we noticed was a strong smell of gas and we could not watch TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit is een van ons gunsteling wegbreekplekke. Alles wat jy nodig het vir rus en vrede. Die gasvrou is uitsonderlik en het moeite gedoen om seker te maak jy geniet jou verblyf. Tydens ons onlangs verbygekomen kuier het daar 'n skielike haelstorm uitgebreek. Die gasvrou se seun het in die haelstorm uitgeloop en ons voertuig met komberse toegooi om dit te beskerm teen die hael. Absoluut diens uit 'n ander klas. Hulle het ook 'n pragtige nuwe swembad geïnstalleer, wat 'n verdere pluspunt is. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit was een van die beste oornagplekke waar ons nog gebly het. Die huis het alles gehad wat ons kon nodig kry. Dit het soos huis weg van ons huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Peaceful quiet comfortable place to rejuvenate. The owner, Jane, is most attentive. Recommended. Clean and equipped with everything you would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R870
R870 R783
per nag (plek vir 4)
Vanaf R870
R870 R783
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 228, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2r9TXxvO9w5rUynVMUe3RKFRKGAkNtsuZy1aFMdA7Vq25lLve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R870 nouVanaf R783 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 228 Kingfisher Lane Pumula 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.641887847147 30.532846962852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang