Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Space Beach House & Beach Shack

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 27 resensies vir Blue Space Beach House & Beach Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Rustigheid.

Baie lekker plek, sal definitief weer daar bly.

Hildon S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildon S

A true hidden gem. A sea view the high-rises in Durban can't beat.

Exceptional experience. A true hidden gem. Properties with that type of view, construction, and aesthetic are one in a million. The beach is within walking distance, even after a failed fishing attempt and a few beers at night. This will be a mainstay in my future visits anywhere on this beautiful coastline. I would really like to keep it a secret; that's how good it is, but it honestly deserves more publicity.

Megan P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan P

Die beste plek ooit, dit was ons eerste maar beslis nie ons laaste.

Ongelooflik mooi plek, absoluut skoon, netjies en mooi binne, alles wat mens nodig het. Die gasvrou bly op die perseel en sy is 'n vriendelike dame wat sommer lekker kom sit, kuier en saam met ons gesels.

Jane G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G

Loved it.

The view is amazing!

Ria P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Pragtige uitsig! Baie gerieflik ons het heerlik gekuier, sal weer gaan.

Sien sterre.

Joaquim D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joaquim D

Amazing sea views, quiet and peaceful get-away.

The view from the property was exceptional with unbelievable hospitality from the owner. The place is clean and quiet with easy access to the beach. Even with the bad weather we still enjoyed the daily sightings of the whales and dolphins. Highly recommended to anyone that wants a quiet and peaceful get-away to the KZN South Coast.

Sandy D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D

Awesome.

We had a lovely stay, just too short. The one thing we noticed was a strong smell of gas and we could not watch TV.

Fanie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Dit is een van ons gunsteling wegbreekplekke.

Alles wat jy nodig het vir rus en vrede. Die gasvrou is uitsonderlik en het moeite gedoen om seker te maak jy geniet jou verblyf. Tydens ons onlangs verbygekomen kuier het daar 'n skielike haelstorm uitgebreek. Die gasvrou se seun het in die haelstorm uitgeloop en ons voertuig met komberse toegooi om dit te beskerm teen die hael. Absoluut diens uit 'n ander klas. Hulle het ook 'n pragtige nuwe swembad geïnstalleer, wat 'n verdere pluspunt is. Well done!

Melanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Dit was een van die beste oornagplekke waar ons nog gebly het.

Die huis het alles gehad wat ons kon nodig kry. Dit het soos huis weg van ons huis gevoel.

Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Peaceful quiet comfortable place to rejuvenate. The owner, Jane, is most attentive.

Recommended. Clean and equipped with everything you would need.

Jane G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G

The perfect spot and the most wonderful hosts.

Loved my stay. Will be back.

Fiona V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Fantastic!

You simply can't beat this location. Sean and Jane were so welcoming. Everything was perfect. We feel relaxed and refreshed.

Fanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Dit was ons tweede besoek en weereens 'n wenner!

Ons geniet die rustigheid en privaatheid. Dit is nie in 'n besige omgewing nie en tog is jy nie ver van enige atraksies af nie. Die eenheid is ook so toegerus dat nie beurtkrag of water onderbreukings jou tyd sal bederf nie.

Chantel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B

Just wow.

This was by far one of my favourite places I have stayed so far. It's unique, beautiful, and clean. The view is just the best. We would definitely be back there.

Fanie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

'n Genotvolle wegbreek!

'n Gerieflike, sielsverkwikkende wegbreekspasie. Alles wat jy nodig het met 'n wonderlike uitsig oor die see en die gedreun van die branders om jou aan die slaap te sus.

Susann S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Mooi uitsig.

Ons het lekker gebly. Die area is baie stil. Die huisie is netjies en oulik ingerig.

Jeanetta C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta C

Het gevoel soos om tuis te kom.

Die eienaars was baie gasvry en het ons dadelik laat tuis voel.

Joanne G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne G

Unwind your mind and stare at the sea.

Wow! What an amazingly beautiful place to stay on our South Coast!

Rina R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Baie lekker, dit was bo my verwagting.

Ons het regtig baie tuis en welkom gevoel. Klein dingetjies wat die eienaar gedoen het, het dit baie spesiaal gemaak.

Beula M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beula M

Verwelkoming deur Jane die eienaar was so spontaan en vriendelik. Uit haar pad gegaan om te help. Sambreel gebring toe dit begin reën.

Mooiste sea view! Walvisse gesien. Baie nice pkek met als wat jy benodig. Hoop om binnekort weer terug te keer na Blue Space Shack. Kan dit 100% aanbeveel. Dankie Jane vir jou vriendelikheid en die geleentheid om van jul perseel te kon gebruik maak.

Douglas M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas M

Beautiful spot on the beach.

From our enquiry to confirmation of booking it was absolutely hassle-free. The venue responded in a timely manner and we were given a nice discount. A beautiful spot. Amazing views. Great for spotting dolphins and whales. Very well fitted-out. Beautiful views from the balcony. Perfect for a romantic stay.

Fee L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fee L

Relaxed stay by the beach.

Amazing house just next to the beach, that has everything you need for self-catering. A fine eye for detail with the decorations. Very helpful hosts. We felt very much at home.

Lizelle K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K

Pragtige uitsig, gasvrou baie vriendelik.

Die huis is baie gerieflik ingerig en vreeslik netjies. Die rots strand is oorkant die pad met die pragtigste uitsig.

Robert R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Beautiful place with stunning views and easy beach access.

Great location and wonderful "shack", will definitely be back.

Mariela P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariela P

A peaceful Blue Space.

A lovely decorated shack with attention to detail and the most amazing view of the ocean. Most friendly and gracious 2 and 4 legged hostesses are running the place. If you want peace and quiet, here you will find it.

Johannes S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Amazing!

It's a must! The place feels like home!

Rogan F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogan F

Most magical weekend. Wonderful place and wonderful hosts. Highly recommended.

Perfect weekend getaway.

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 228, Pumula, Hibberdene, 4235, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2r9TXxvO9w5rUynVMUe3RKFRKGAkNtsuZy1aFMdA7Vq25lLve?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 228 Kingfisher Lane Pumula 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.641887847147 30.532846962852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang