Blue Views Penthouse 1
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houghton-weg 1B, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Views Penthouse 1 is in een van Kaapstad se topbestemmings, Kampsbaai, geleë. Kaapstad is baie bekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, die konferensiesentrum, strande, kultuurdoendinge en 'n reeks eetervarings. Dit is die ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers.
Akkommodasie bestaan uit 2 dubbel- en suite kamers, gemeubileer tot die hoogste standaard met slaapplek vir tot 4 gaste. Ander geriewe in die kamer sluit 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitarea met 'n kaggel in wat na die swembaddek lei. Die dakwoonstel het ook lugversorging, 'n satelliet-TV en 'n rekenaar met e-posgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n gemoniteerde elektroniese sekuriteitstelsel, toesluitmotorhuis en parkeerplek van die straat af in.
Die eenheid word daagliks skoongemaak.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Kampsbaai se strand, Clifton, Houtbaai, Tafelberg, die V&A Waterfront, straatmarkte, kroeë, nagklubs en restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Houghton-weg 1B, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Views Penthouse 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houghton-weg 1B, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: