Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blueberry Hills Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blueberry Hills Self-catering Apartments is in St. Helenabaai geleë, 'n bekoorlike kusdorp aan die Kaapse Weskus. Die huis is naby die gewilde Golden Mile-strand, Shelly Point en die hawe.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgeenhede en die hoofhuis.

Elke eenheid het 'n 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is goed toegerus om aan gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voldoen. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, asook WiFi in.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n groot oopplan-kombuis, aparte opwaskamer en 'n leefarea met 'n slaapbank en 'n enkelbed. Die leefarea en slaapkamers het skuifdeure wat na die dek lei, wat reg rondom die huis strek en met 'n 260°-uitsig op die berg en oor die see spog. Daar is ook ingeboude braaigeriewe en 'n gasbraai op die dek.

Daar is 'n gemeenskaplike tuin met 'n veranda en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in St. Helenabaai sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf-speel in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helena G
Gesin met klein kinders
5.0
Bo verwagting. Ons het 'n plek op die laaste minuut gesoek en almal wat beskikbaar was, kon nie my dogtertjie akkommodeer nie. Maar hulle het verseker...
Sien meer
Sep 2023
Leighton C
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond amazing. I would recommend it to anyone looking for a calm weekend away to visit Blueberry Hills Self-catering Apartments.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Girswin D
5.0
Rustig om weg te kom van besige stad. Toekomstige kliënt, verseker.
Apr 2023
Reovaldo A
Saam met lewensmaat
5.0
Everything was perfect. The owners were more than friendly, everything was on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Sanet E
5.0
Dit was wonderlik. Ons het baie lekker gebly. Die diens was puik. Ons was baie hartlik verwelkom. Die huis was baie skoon en netjies en ligging asemro...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blueberry Hills Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blueberry-rylaan 11, Blueberry Hill, St Helenabaai, 7290, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57fa092b74743bf4ad1332f7d382eb34b4b89bcf21ba81740ae2e27cf9ab76956ac8badbb6d12768f165333f6fcab9a08f90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 11 Blueberry Drive Blueberry Hill 7290 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739369859257 17.998160272837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang