Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethal Bluegum Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Bethal Bluegum Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Karien S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

Perfek, geen foute nie.

Sal dit definitief aanbeveel vir groot en klein groepe mense.

Corna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna V

Uitstekend.

Uitstekende diens, veilige verblyf.

Marlize J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize J

Ons het letterlik net oorgeslaap maar dit is so rustig en 'n mooi omgewing.

Als was gerieflik. 2 punte. Kan dalk bietjie meer koffie en melk in die kamer sit. Mens het soms lus vir 'n aand- en oggendkoffie. Die waaier in die badkamer maak 'n vreeslike lawaai. Verder baie gerieflik en mooi.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Dieter K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dieter K

Great guesthouse, very comfortable, good food.

A little pricier than many other options in the area.

Tabu V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tabu V

Baie lekker eenheid met televisie en al die kanale.

Groot area met lekker netjiese woonstelle.

Van G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van G

Pragtig versorgde blyplek.

Baie vriendelik ontvang en kamer was skoon en ruim. Daar was 'n heerlike muffin en koffie in ons kamer. Ontbyt is gul en diens baie goed.

Maria B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria B

Was baie lekker. Tuin en omgewing rustig.

Dit is 'n baie lekker oornag fasiliteit. Linne en handoeke was skoin en sonder reuke. Ek sou net meer koffie en melk in die kamer wou he alhoewel die eienaar gese het daar is beskikbaar voel jy nie om te pla daarvoor.

Nonhlanhla D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonhlanhla D

Except for absence of soap and breakfast which was expected.

Great stay, friendly host. Bath soap not available in the room. Unusual for a guesthouse. Secondly it was stated that breakfast was available, even lunch packs. We were disappointed to be told only on weekdays, which is not mentioned online.

Edward R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward R

Bo verwagting en personeel was ontsettend vriendelik en behulpsaam.

Inloer deur Marius, bestuurder, was aangenaam en ons het lekker gesels.

Manie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie E

Vriendelike diens, Marius is 'n mense mens. Baie lekker gebly, sal vir seker aanbeveel!

Baie skoon en netjies. Vriendelike gasvrye diens. Dankie Marius.

Suzan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan M

Beautiful and clean.

Very well located, clean and comfortable lodge.

Shadrack K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shadrack K

The place was fantastic.

I booked at Bethal Bluegum Country Lodge for a weekend with my family including kids, we all enjoyed the stay there and we will be going back.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Bethal Bluegum Country Lodge het aan al ons oorslaapbehoeftes voldoen.

Ons was baie tevrede met die fasiliteit en die diens, maar ek het die TV-kanaal 144 en 400 gemis.

Egberts R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egberts R

Onvergeetlik.

Dit is 'n baie rustige en netjiese plek om by te oornag. Beslis goeie waarde vir geld.

Jurie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Modern en skoon.

Ek het 3 aande daar gebly. Die kamers was netjies met goeie fasiliteite. Die elektriese kombers en goeie (stil) lugversorger het gesorg vir 'n lekker warm slaap. Die feit dat mens buite kan rondstap in 'n pragtige omgewing is ook pluspunt. Bluegum kan sterk aanbeveel word.

Kelvin F - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin F

Netjies en professioneel.

Sien die sterre.

Bianca W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W

Bluegum Country lodge het uitstekende diens gelewer en het uitstekende fasiliteite.

Ek sal aanbeveel om by Bluegum Country Lodge te bly. Dankie vir vriendelike en hartlike diens van die eienaars.

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lakeside Ave, Bethal, 2310, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c268314ab898bd7e611ea16cf2de7fc73ed984875811affab473d40ff3e99e6b453d2832c7719fe4c6b178125c5715bbd7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 7 Lakeside Ave Bethal 2310 Mpumalanga 021 201 8901 07:00-20:00 10:00 -26.446325015361 29.461324810982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang