Bluegum Hill Guesthouse
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar steeds lekker stil.
Slaap in 1 van die kenmerkende, goed ingerigte kamers en word wakker om 'n heerlike volle Engelse ontbyt al fresco te geniet. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met M-Net, dakwaaiers, verwarmers teen die muur en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Die boonste sitkamer is 'n knus, gemeenskaplike area waar gaste kan ontspan na 'n opwindende dag van die besienswaardighede bewonder en gesels met gaste van regoor die wêreld wat ook die Kaapse wonders besoek. Die Afrika-sitkamer op die onderste verdieping maak op die swembaddek oop en het 'n eerlikheidskroeg waar gaste drankies en happies kan koop. Geniet ook die panoramiese uitsig van die groot balkon af.
Bluegum Hill Guesthouse is in 'n stil, veilige woonbuurt in Groenpunt geleë, net onder die Seinheuwel Natuurreservaat. Die gastehuis is baie naby restaurante, strande, winkelsentrums en die middestad. Net 'n kort entjie se ry na Kaapstad se gewildste bestemmings.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
- Gaste dink Bluegum Hill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Merrimanweg 13, Groenpunt, Kaapstad, 8005 , Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang