Blues
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blues is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Blouberg Rise, Kaapstad, met slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Gehaltekatoenlinne en -handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook 'n omsetter en Wi-Fi is beskikbaar. 'n Veilige toesluitmotorhuis is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep- en tuinarea met sitplek en 'n braai-area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willow-weg 2, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap