Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mareli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Bly
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anna Maria S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Maria S

Alles tot in fynste detail perfek.

Heerlik weereens. Tweede keer wat ons by "Bly bly" oornag.

Carina N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina N

Heerlik gebly.

Die swart kamer se aircon het diens nodig. Dit het glad nie die kamer warm gemaak nie. Dus is dit koud in die winteraande en te warm in die somer.

Anna Maria S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Maria S

Eet gerus sommer net daar by die restaurant op die perseel. Ware kos sensasie!

Wat 'n besonderse plek. Pragtige verblyf met soveel detail, van Nespresso-masjien, heerlike eetgoed, 'still' en 'sparkling' water, en die heerlikste komplimentêre ontbyt. Julle sien ons weer 'Bly'.

Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S

Puik verblyf.

Waarde vir geld, alles werk en is skoon en netjies. Restaurant is puik, lekker kos en 'n awesome atmosfeer. Gaan definitief weer kuier.

Anita V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Highly recommend Blos — convenient location, great restaurant and staff.

Being able to have breakfast and enjoy the beautiful grounds made the stay a pleasure. Will stay there again.

Martie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Heerlik gekuier, pragtige kamer!

Puik! Van vriendelike ontvangs, bederf in kamer, heerlike ontbyt. Uitstekend, baie dankie.

Kinna W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kinna W

Verwelkomend en netjies.

Moderne kamers wat ontspanning uitlok. Die restaurant se kos kwaliteit is top klas.

Sune V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Amazing!

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was pragtig en die restaurant se kos was heerlik. Sal weer daar gaan bly!

Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Lekker gebly.

Kamers is pragtig. Diens is puik. Het heerlik gekuier. Baie dankie.

Marcelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle R

Lekker, kontemporêre verblyf in Pretoria-Oos.

Bly en Blos ontvang mens hartlik met lieflike, netjiese kamers met smaakvolle dekor. 'n lekker Blos-ontbyt is ingesluit. Gerieflik geleë in Pretoria-Oos. Gaan bly gerus by Bly! En gaan geniet Blos se lekker spyskaart en bakkery.

Marlize T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Fantastiese verblyf en goeie ligging.

Skoon en veilige parkering. Bestuur altyd vriendelik, voel soos huis.

Marlize T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Fantasties geleë, veilig, baie mooi en skoon.

Bestuur is baie vriendelik en dit is waarde vir jou geld. Maak gebruik van Bly elke keer as ons in Pretoria is.

Vera R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera R

Goeie ligging en heerlike ontbyt.

Die verblyf is ideaal vir sakebesoeke en die bonus is die heerlike ontbyt met die beste sjokolade brownies in Pretoria. Goeie waarde vir geld.

Mark H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H

Loved the brown room. Very upmarket. Clean and well presented.

It was a very short stay, but the time spent in the accommodation was lovely. Breakfast in the morning was great.

Marlize T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Fantasies, netjies, goeie diens en pragtig.

Lekker gebly goeie ligging.

Zimri M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zimri M

Fantasties lekker!

Ons verblyf by Bly was so lekker. Netjies en skoon. Kamers is stylvol en luuks. Ons sal beslis weer van Bly gebruik maak. Ons het heerlik gekuier. Dankie.

Hendrik B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Stylvol en gerieflik.

Moeilik om in te klok. Moes lank sukkel om uit te vind waar om in te klok, maar wanneer mens eers in is, is dit 'n baie aangename ervaring. Netheid. Stylvol. Goeie kos. Nespresso-masjien was 'n bonus. Goeie waarde vir geld.

Kira V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kira V

Stad-oase!

Die verblyf is pragtig! Alles is mooi uit gedink, die detail is tot op die fynste beplan en dit is verskriklik netjies! Ons was in Pretoria om die stad te sien, maar kon op die einde by niks uitkom nie, want ons het toe besluit om in die kamer te bly! Dit was amazing!

Louwrie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrie T

Ruim en netjies kamer, puik restaurant met baie behulpsame en vriendelike personeel.

Ek sal die verblyf definitief aanbeveel, dit is in die bos in die stad. Baie rustige atmosfeer, en die personeel by restaurant is baie behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt en aandetes wat ek geëet was uitstekend. Net een ding wat ek sal aanbeveel - my verblyf was vir besigheid en daar was nie ’n lessenaar en tafel in die kamer nie. Dit is al wat kort, verder was alles uit die boonste rakke.

Matthys U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matthys U

Heerlike gekuier by Bly.

Die kuier by Bly was goed. Die "brownies" in die kamer was heerlik en die houertjie melk in die yskas gewaardeer. Daar was effens verwarring met die WiFi-wagwoord, met die persoon wat ons ingeboek het wat nie hieroor kennis gedra het nie. 'n Paar klein details wat mens dalk ook net kan noem: Daar was net een stoel in die kamer, die funksionering van die bedlampies met die afstandbeheer was gekompliseerd en moes dalk net deur die persoon wat ons ingeboek het, verduidelik word. 'n Mens kan dalk ook 'n klein houertjie "bubble bath" voorstel vir die kamer. Die ervaring in die geheel was egter baie positief.

Kgomotso P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kgomotso P

A real city gem. Wonderful weekend stay.

In the most unlikely of places, but so wonderful. I loved the look of the green room - it's aesthetic appeal in real life did not disappoint (being the reason I choice the place this was good!). The breakfast at the Blos café was delicious and a great end to our stay! Would recommend both if you're considering it!

Clement C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C

Great ligging.

Uitstekende ligging en wonderlike gasvryheid.

Kimain L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kimain L

Baie lekker en so die meoite werd.

Het so lekker gebly in die mooiste kamer en het van die lekkerste kos geeet hulle kos was uit die boeke veral hulle brownies.

Gertha L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L

Luuks.

Baie goeie ligging. Die interior is asemrowend mooi en die bad in die bruin kamer is vir seker 'n gunsteling! Die gasvrou, ontbyt, brownies in die kamer, dit alles dra by tot 'n super ervaring. Wat my gepla het: Ek ken nie die hele Blos opset nie en dit was moeilik om te bepaal waarheen om te gaan om die verblyf te vind. Mens kan nie die kamer se gordyne oopmaak nie, vensters kyk direk uit op parkering van die restaurant en gastehuis.

Jeanne-mari U - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari U

Fantasties!

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad, sommer net hier in die stad, alhoewel dit gevoel het asof ons ver weg is. Die bome en die stoep was so mooi. Heerlike Nespresso-koffie gedrink in die kamer met beskuit. Ontbyt was fantasties van die menu af by die baie bekende Blos restaurant. Zani het uit haar pad gegaan vir ons. Dankie. Ons gaan dit vir seker meer doen. Ideaal vir 'n romantiese aandjie saam met jou man.

Alewyn D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alewyn D

Fantasties! Sal hulle definitief aanbeveel!

Sien sterre.

Renske B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske B

Ons gunstelingplek om te bly as ons in Pretoria is.

Ons het Bly nou al twee keer besoek en dis beslis nie ons laaste keer nie. Die kamers is stylvol, luuks en bied presies wat ons nodig het vir 'n vinnige wegbreek in die stad. Blos se ontbyt is 'n wenner en die diens is puik! Ons voel veilig tydens ons rus by Bly en ons voel uitgerus as ons daar ry. Ek kan Bly ten sterkste aanbeveel.

Ianka V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ianka V

Baie skoon en netjies, ontbyt was heerlik.

Aanbeveling - kry 'n ontvangsarea, moes iemand soek om ons te help. Lang spieël in kamer. Spieël voor wasbak en bedkassie was ongemaklik om voor klaar te maak, nie goeie beligting nie.

Bernadette R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette R

Vir seker 'n oase-moment in die woestyn van die lewe!

Hoe lekker was dit nie om op 'n heerlike matras en perfekte kussings te slaap in 'n vredevolle omgewing nie. 'n Mens se lewe is toegevou in die strate van Pretoria. Om 'n heerlike kaggel, geselstyd en 'n skuimbad te geniet 8 km van jou eie huis af, was 'n onvergeetlike boekmerk in die bladsye van 'n besige ma!

Herman S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Verblyf was 5 ster-gehalte.

Verblyf en diens was uitstekend.

Nic V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic V

As jy rus vir jou siel nodig het, is dit net plek om te bly.

Personeel het my dadelik welkom laat voel. Kamer is prentjiemooi en skoon. Rustige atmosfeer.

Jean J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean J

Netjies bekostigbaar en goeie diens.

Ons is vinnig geakkomodeer en gul ontvang. Die kamer was pragtig gemeubileer en ingerig. Die restaurant bedien heerlike etes. Sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Olympus-rylaan 66A, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZmU3Mzc4LWRlZDgtNDM4OS1iM2IzLTVhYWU0ZDE2ZDNhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 66a Olympus Drive Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.798582328686 28.33171248436
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang