Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Blye Uitsig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blye Uitsig bied basiese selfsorgverblyf omhul in plaaslande in die hartjie van die Klein Karoo, sowat 15 kilometer vanaf Oudtshoorn, die volstruishoofstad van die wêreld. Dit is 'n perfekte oornagplek halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) wat op roete 62 ry.

Blye Uitsig kan gemaklik 17 gaste in 2 aparte plaashuise akkommodeer.

Die De Wit Huis het 3 slaapkamers, 'n leefarea met 2 enkelbeddens en 1 badkamer en bied slaapplek aan 7 gaste, terwyl die Visser-eenheid 4 slaapkamers en 2 badkamers het en tot 10 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe. De Wit Huis het lugversorging in die hoofslaapkamer en sitkamer en die Visserhuis het lugversorging in al 4 kamers.

Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Vanaf die ruim stoepe kan gaste wonderlike uitsigte oor die majestueuse Swartberge geniet. Daar is ook 'n nabygeleë swembad waar gaste in die warm somersdae kan swem.

Skaduparkeerplek is beskikbaar. Hout beskikbaar, voor gereël.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in en om Oudtshoorn. Gaste kan een van die volstruisplase, Highgate Volstruisplaas, Safari Volstruisplaas of Cango Volstruisplaas besoek of 'n wynproe by Karusa Wines doen of die Grundheim-wynkelder besoek. Gaste kan ook op die plaas gaan stap waar hulle die buitelewe kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Charles D
5.0
Warm welcome, lovely farm house. Warm welcome with quintessential farm house makes for a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker oornag. Groot en ruim, veral geskik vir klein kinders. Dankie. Gasheer was baie vriendelik. Pragtige plaashuis, baie goed ingerig en m...
Sien meer
Mrt 2025
Anita D
5.0
Rustig, pragtige natuurskoon in 'n perfekte ligging. Dit was 'n wonderlike tyd saam met familie.
Des 2024
Lisa T
Besigheidsreis
5.0
Lovely. Perfect! The host is a gracious host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ferroll W
Gesin met tieners
5.0
Spectacular experience. The owner is a very friendly and down to earth person. Always making sure that you are comfortable and that you...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blye Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooistraat, Volmoed Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiMmVhOGUzLTcyYjMtNDExYy04MTUzLWFkOTAwZGY3MDM3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Rooi Street Volmoed Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.658555937355 22.105577141047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011