Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BM Gardens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 44 resensies vir BM Gardens
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Kelvin F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin F

Very convenient.

Clean and relatively quiet considering the N12 is so close.

Nicolette W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette W

Aangename plek en veilige parkering.

Ek het gerieflik gebly. Plek was baie netjies en skoon.

BM Gardens se terugvoer

Hi Nicolette, thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to welcome you back again.

BM Gardens
Michael M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michael M

Personeel was vriendelik en behulpsaam.

BM Gardens is ongelukkig in 'n swakker area geleë en daar was nogal baie street noise die aand wat ons daar geslaap het. Die binnekant van die woonstel was netjies, maar ongelukkig kan hulle niks omtrent die ligging en ander geboue om hulle doen nie. Verstaan asb. mooi dat BM Gardens niks verkeerd gedoen het nie, ek wens net hulle was op 'n ander plek geleë.

Willem F. J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F. J

Uitstekend.

Baie goed, netjies en baie vriendelik en professioneel!

Jacobus G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G

Baie bevredigend.

Die verblyf was baie goed op alle gebiede. Lekker bed en die totale huishouding is baie goed.

BM Gardens se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Jacobus. Ons hoop om julle gou weer te sien.

BM Gardens
Rianza C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rianza C

Die eenheid was baie netjies en ruim.

Ons is deur personeel gegroet wat ons onmiddellik tuis laat voel het. Die eenheid waarin ons gebly het was netjies, ruim en volledig toegerus.

BM Gardens se terugvoer

Hallo Rianza
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons strewe is altyd om die beste moontlike diens te lewer. Ons hoop ons sien jou gou weer.

BM Gardens
Revathi G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Revathi G

Stay was nice but it was smelly.

It’s not comfortable to stay at. They can improve a lot in terms of cleaning.

BM Gardens se terugvoer

Good day Revathi,

Thank you for the time you took to give us feedback. We love the feedback from customers because then we know where to improve the quality of our service.
We addressed the issue that you had with the apartment where you stayed. Thank you for the excellent rating on location and security and customer service.

BM Gardens
Johan C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie gerieflik.

My verblyf was baie gerieflik gewees.

Tracy R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Waarde vir geld.

Die verblyf is great. Skoon en ruim. Regtig goedkoop vir wat mens kry.

Hennie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Sal weer gebruik.

Vashti S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vashti S

Ons verblyf was skaflik.

Verblyf was skoon en ruim. Het gehou van die skoonmaakdiens elke dag. Een voorstel: vra vir 'n nie-rook kamer. Ons kamer het die eerste twee nagte vars na sigaretrook geruik.

BM Gardens se terugvoer

Hallo Vashti
Baie dankie vir die kommentaar. Ons beplan om ons rook beleid te verander. Alle kamers behoort dan rookvry te wees.
Ons hoop om julle weer te sien.

BM Gardens
Jaun L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaun L

Lekker gebly.

Die eenhede was baie skoon en daar word onderhoudswerk gedoen, maar dit word nie professioneel gedoen nie. Die rame se putty was vervang, maar baie rof. Die verfwerk is nie netjies afgerond en het baie op die ruite beland. Daar was los krane en ook swamme in die plafonne. Die buitekant moet beslis deur professionele mense geverf en opgeknap word. Die ligging is baie sentraal wat dit ideaal maak om daar te bly. Net die afronding wat kort.

BM Gardens se terugvoer

Hallo Christelle
Ons het self agtergekom dat die kontrakteur nie baie professioneel werk nie. Dit word aangespreek.
Ons is egter baie opgewonde oor die nuwe "look" van BM Gardens.
Die verbeterings aan die binnekant is volgende op die lys
Hoop om julle weer te sien.

BM Gardens
Bruce H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H

We were very tired and everything was clean and in order.

Accommodation was reasonable. Flat on first floor. Crockery and cutlery somewhat meagre. Two teabags, and no milk available (only coffee creamer). Generally satisfactory and our needs were met. Wifi was available but there seemed to be too many users for the bandwidth available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was baie moeg en alles was skoon en in orde.

Die akkommodasie was redelik. Woonstel op die eerste vloer. Breekware en eetgerei is 'n bietjie min. Twee teesakkies, en geen melk beskikbaaar (net koffieverromer). Bevredigend in die algemeen en ons behoeftes is bevredig. WiFi was beskikbaar maar dit het gelyk asof daar te veel gebruikers was vir die bandwydte wat beskikbaar is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

BM Gardens se terugvoer

Hi Bruce,
Thank you for taking the time to do a review.
We are excited to say that we are busy upgrading to fibre, which will provide excellent Wi-Fi.
The cutlery and crockery are according the number of guests in the apartment.
It is a self-catering hotel, so the refreshments are just a welcome pack.

Thank you for the compliment on the cleanliness.
We hope to see you again.

BM Gardens
Emmanuel M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emmanuel M

Very good value for money.

No extra charges.

BM Gardens se terugvoer

Hi Emmanuel,
Thank you for your comment. We hope to see you again.

BM Gardens
Steven D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven D

Puik.

Baaaie lekker! Sal enige tyd weer van julle gebruik maak.

Marethe O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marethe O

Beslis waarde vir geld en gemaklik om 'n groep te hanteer.

Baie dankie, niks om oor te kla nie.

Silas J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

It's always a pleasure to stay at BM Gardens.

It is the second time that we stayed there, and we will book again in the future.

Marilyn A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn A

Very comfortable and well equipped. Excellent, highly recommendable.

Will definitely recommend it to family and friends.

Elna B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna B

Goed.

Oor die algemeen nie sleg nie.

Elna B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna B

Goed.

Oor die algemeen nie sleg nie.

Rohan S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan S

It was a very pleasant stay.

See the ratings.

Morné S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Morné S

Waarde vir jou geld.

Die eenhede is baie goed ingerig, of jy nou vir 'n aand oorslaap of vir langer bly. Netjies en skoon.

Silas J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Clean, safe, comfortable and value for money

Had a pleasant stay. Comfortable and clean. Real value for money.

Nomvula S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvula S

Enjoyed our stay

Overall, we really enjoyed our stay and that's why we are coming back in April for his birthday; though we might come back in March. One request is that we would like to know if you would consider adding on a Sports channel on your DStv offering, as my husband loves sports and he was a bit disappointed.

Steven D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven D

BM Gardens was a very wonderful place to stay at.

See the stars.

Gert P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

Dit was baie lekker.

Sien asb. die sterre.

Louise V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Goeie ligging, veilig en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Brighton G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brighton G

Value for money.

The Wi-Fi access was poor, but generally good value for money.

Lisa W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W

Reasonable price.

Walls were paper thin! But the flat was spacious and tidy.

Charlet V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charlet V

Alhoewel dit skoon en netjies was, het ons gesukkel met warm water.

Dit was nie baie pret om twee yskoue storte te moes neem omdat die geiser nie wou inskop nie. Daar is ook nie voldoende padborde om te wys waar hulle geleë is nie.

BM Gardens se terugvoer

Beste Charlet,

Ons is baie jammer oor die koue storte, daar was 'n defek met die gas geysers wat ons ingesit het. Dit is reggestel en is nou in goeie werkende toestand. Indien gaste meer hulp nodig het as die borde wat langs die pad is, kan ons help met aanwysings of gaste kan op ons webtuiste hul "location" aandui en die padaanwysings word daarvolgens aangepas.

BM Gardens
Denilia P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denilia P

Highly recomended!!!

A pleasant surprise at how much value for money we got with this booking. Highly recommend BM Gardens.

Tersia M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M

Baie gerieflik en baie lekker.

Dankie LekkeSlaap en BM Gardens, ons verblyf daar was regtig baie lekker en die selfsorg eenhede baie goed ingerig en netjies. Sal beslis weer teruggaan en dit aanbeveel vir ander mense. Al versoek sal net wees in die winter: kry groter koffiebekers. Maar alles anders was puik.

David T - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Baie rustig en netjies.

Sal hulle enige tyd aanbeveel aan enige iemand wat wil oorslaap in JHB.

David T - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Excellent

An excellent place to stay.

Henriette D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette D

Baie skoon en netjies ... sal BM Gardens definitief weer gebruik.

Dit is baie skoon en netjies.

David T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Puik!

Waarde vir geld, geen mense wat jou pla nie.

Raj M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raj M

Very clean and comfortable

Security was very good. Staff were always on hand to attend to requests.

David T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Excellent as usual.

Will always return to BM Gardens.

David T - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

The stay was excellent.

Very quiet and excellent accommodation.

David T - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Baie netjies en skoon.

Sal weer daar bespreek op my volgende trip.

Andre C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Uitstekend!

Ek sal dit aanbeveel vir familie en vriende!

Magdalena L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena L

Baie stil, rustig en lekker!

Ontvangs was baie vriendelik. Die plekkie was oulik en baie gemaklik.

Samantha G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha G

Average stay

Ideally, for us, a 6 sleeper should have 2 bathrooms. Otherwise, decent. Do feel more cutlery is required.

Andre J - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Alles was gereed toe ons arriveer en kon dadelik intrek.

Baie veilige omgewing. Geen vliegtuig of motor geraas nie.nAlmal is baie behulpsaam. 05.30 die oggend met ons vertrek het sekuriteit ons gehelp.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 45 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lascalles 77, Meadowbrook, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2aa1c4d42b6eb069b3a82e18324a58ae8e05f3a84ea042994995ae2efb40292e02f3365ea45a9acbcabea05a02f59e78d95c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 77 Lascalles Meadowbrook 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.160977620745 28.165911734104
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang