Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Bakkies 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bo Bakkies 1 is 'n woonstel in die dorpie Paternoster en bied selfsorgverblyf en asemrowende see-uitsigte. Dit is die perfekte toevlugsoord vir 'n paartjie wat op soek is na vakansieverblyf naby die strand.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel, kaggel, 'n slim-TV met Netflix en 'n rusbank.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
3.5
Gaste se hoogtepunte
Nadia V
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful view and lovely place. Lovely little place with the best view!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
All in all we had a wonderful experience. Would do it again anytime. Our stay was excellent. Customer service and preparatory informati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Bazil A
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent sal verseker wees daar kom bly. Baie lekker sal weer bespreek.
Mrt 2024
Christa R
Saam met lewensmaat
4.8
Ons kuiertjie was uit en uit kos vir die siel en hart! Ons het 'n wonderlike tyd gehad met asemrowende uitsig!
Apr 2024
Hentie H
Saam met lewensmaat
4.6
Pragtig, gerieflik met die mooiste uitsig oor die strand en pragtige oseaan. Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Bo Bakkies 1 is vir seker spesi...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 833

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bo Bakkies 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda751166e1e58ee7fd35fdeed2ee418d1419a14aa56d96e2436b2ab5a7adf8841d0842554cbdb12138e08f90cb694d218448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808796 17.887895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang