Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bobbejaan Kloof Bass & Carp Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Net as oornag gebruik, maar die kamer was baie netjies en skoon. Baie netjiese plekkie, pragtige uitsig. Baie basies, maar als was 'n 100% skoon en in werkende toestand. Gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek dink dis 'n lekker naweek-wegbreekplekkie op die plaas, net vir 2. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leané N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Vriendelike en behulpsame mense en lekker rustige atmosfeer. Dit was 'n ideale plek vir ons 2 aande se verblyf en ons het geen probleme ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabella M
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Refreshing and relaxing. Very exciting and thank you to our host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ann P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Vriendelike mense en doodse stilte. Die plekkies binne is skoon en netjies. Ons het ekstra komberse gekry na 'n skielike koue front. Lekker ordentlike ontbyt die volgende oggend. Sal mense wat hou van kamp enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2018

Die lekkerste lodge waar ek al ooit gebly het. Die eienaars is die gaafste mense wat jy ooit sal ontmoet. Dit is rustiek, maar perfek vir wat ons nodig gehad het. Die chalets is klein maar baie skoon en die ontbyt is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne H
1 nag
5.0
Okt 2017

Bekostigbare verblyf, baie netjies ingerig en in 'n stil en veilige omgewing. Vriendelike diens en bekostigbare verblyf, netjies ingerig en in 'n stil en veilige omgewing. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minnette J
Kort verblyf
4.8
Jun 2017

'n Wonderlike ervaring om tuis te gaan op 'n "groen" plaas, ek was beïndruk. Gasvry, baie netjies en voldoende toegerus. Klein bederfies wat my baie tuis laat voel het. Sou sommer langer wou aanbly, wat 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2013

Wonderlike gashere, beste ontbyt en alles was tops. Gashere was baie vriendelik & die ontbyt was vreeslik lekker. Baie oulike plekkie ver van al die geraas. Sal verseker weer gaan:)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansonette D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2013

Het baie lekker gebly. Die diens was baie vriendelik en die plek is baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel vir enige persone. Het lekker gebly. Die plaas is stil en weg van dorp se geraas wat 'n pluspunt is. Sal weer daar gaan oornag as ons daai rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert M
1 nag
4.8
Des 2013

Ons het ons verblyf geniet. Ons het dit geniet. Daar is nog rustigheid en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geduld Plaas, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNDFhMDU0LTA2ZWUtNGFjNi1iZTI3LTY1MzgxM2FhNjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Plaas Geduld Hartbeesfontein 2600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.691225242565 26.451226472855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang