Boegoe @ Wolfkop Nature Reserve
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R2 295 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Boegoe @ Wolfkop Nature Reserve is 5 km vanaf Citrusdal in die voorheuwels van die Cederberge geleë. Die kothuis is 1 van 8 in 'n 450 ha-reservaat, spog met 'n ongelooflike uitsig oor die Olifantsriviervallei en 'n rits aktiwiteite, en is die perfekte plek om uit die stadsgedruis te ontsnap.
Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad. Daar is ook 'n plonspoel langs die stoep.
Hiér kan gaste in die reservaat sterrekyk en op die uitkyk wees vir 'n rits spesies soos duikers, ystervarke en skilpaaie. Afhangende van die tyd van die jaar is daar ook verskeie veldblomme om te bewonder. 'n Kano is by Wolfkop Camping te huur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keeromstraat, Wolfkop Natuurreservaat, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang