Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boer and Brit

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Groot gerieflike kamers, veilige parkering. Groot kamer, veilige parkering agter hek, lekker kombuis, eetkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanthan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Convenient. Beds were clean, the shower was properly functional. I would however warn people with large cars that entry into the secure parking through the narrow gate is a challenge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renza G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly. Op kort kennisgewing was julle bereid om te help. Baie netjies en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina M
1 nag
5.0
Okt 2024

Lekker naby aan die Spar geleë. Alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly by Boer and Brit. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gestort, geslaap, lekker warm en veilig. Ons het baie lekker gebly, dis baie netjies, skoon en mooi. Ons motor was op 'n baie veilige plek geparkeer. Twee goedjies wat ek graag onder die eienaar se aandag wil bring, is: daar is nie plek om jou koppie koffie en bordjie met beskuit neer te sit (tafeltjie). Die los mat in die kamer met twee enkelbeddens is 'n glyrisiko.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik en ruim. 'n Wenner! Ruim, skoon en netjiese huis. Ons kon net ontspan en lekker Karoo-lam braai. Als wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful, spacious and convenient. Value for money with everything needed to make the stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen Carlene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brilliant. Beautiful house, clean and has everything you need. Love the fact that the heritage of the area is kept. Lovely hostess, easy to access the property, really loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lovely accommodation! Love Boer & Brit! They have everything you need. Would definitely stay there again! Great assistance and response from the owner! Safe parking, stress-free and well organised!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrianné S
1 nag
5.0
Aug 2024

Definitief die geld werd! Beveel dit aan! Dit is 'n juweel in Graaff-Reinet! Ons het dit vreeslik geniet, die kamer is pragtig en baie vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 36, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2d7967e4672ede52e675d0e3d91de84b90097be16e15c85715630a3e8a594f5cee626e2e6f54416c8ca50ce198c9746185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 36 Noord Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.2478399 24.533459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang