Bokkemanskloof Family Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birch-straat 7, Bokkemanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bokkemanskloof Family Home is 'n pragtige, lugtige en sonnige dubbelverdieping-gesinshuis in die gesogte Bokkemanskloof in Houtbaai en spog met van die mooiste uitsigte in Houtbaai. Aangesien dit aan die sonnige kant van die vallei is kan jy die laaste sonstrale sien wanneer jy na 'n lang dag op die strand op die patio kom rus.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, asook 'n speletjieskamer bo.
Die eerste en tweede slaapkamers is bo en het elk 'n koningingrootte-bed. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n groot speletjieskamer met rusbanke, 'n plafonwaaier, platskerm-TV en kinderspeelgoed op hierdie verdieping.
Die derde en vierde slaapkamers is onder. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer bied toegang tot 'n patio. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed met 'n driekwartbed onder en 'n enkelbed bo. Dit is ideaal vir kinders. Hierdie kamer het ook deure na die stoep. di tweede badkamer het 'n bad, toilet, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en daar is 'n trappie van die eetarea af na die sitarea wat rusbanke en 'n kaggel het.
Die voorste onderdakstoep bied buitemeubels en 'n tuin met 'n klimraam vir die kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Birch-straat 7, Bokkemanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Birch-straat 7, Bokkemanskloof, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang