Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Handdoeke om vir stort, bad en by die Jacuzzi te gebruik, word voorsien.
Drie handdoeke word per persoon voorsien.
Die beddens word voor aankoms opgemaak.
Handdoeke en linne word elke 7 dae gedurende die verblyftydperk vervang. Indien gaste 'n korter verblyftydperk bespreek het, sal linne en handdoeke nie verander word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
687 Bexhill Avenue, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang