Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boneyard 209

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boneyard 209 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat sentraal in Jeffreysbaai geleë is. Die kompleks is naby die strand, restaurante en supermarkte.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, asook ligte wat tydens kragonderbrekings aan bly.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthys N
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, skoon, net soos advertensie, goeie diens. Gerieflik, skoon, net soos advertensie. Baie lekker gebly.
Mrt 2025
Johanna C
Gesin met tieners
5.0
Siele rus. Mariaan is 'n wonderlike gasvrou. Baie lekker gebly. Netjiese, skoon, vars plekkie.
Jan 2025
Nathasha M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ligging. Veilig. Onderdak parkering. Sal weer bespreek. Baie lekker gebly. Skoon vars beddegoed en handdoeke. Veilige kompleks. Baie goeie komm...
Sien meer
Nov 2024
Ferdy J
Gesin met tieners
4.6
Lekker gekuier. Het baie lekker gebly. Plekkie bietjie na vis geruik toe ons inkom en moes maar noodgedwonge alle deure en vensters oopmaak, maar verd...
Sien meer
Jan 2025
Natascha D
Gesin met klein kinders
2.8
Eienaar is baie onredelik oor refund, al is dit 50%, sien geen rede in nie. Ons reëlings het verander.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 113, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Boneyard 209 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 113, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7516988c8eef6ad96a34554d24d29d3bbb12e009f2e66ee310c45f888e756a38458862201d3361772e5ff61dcf35417ae396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 113 Da Gama Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038036061082 24.929771063095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang