Bonfai Residence
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lionel Ginsburg-laan 6, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bonfai Residence bied vriendelike, gerieflike en bekostigbare verblyf met hartlike gasvryheid in die dorpie Ermelo in Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of familie, vir sakereisigers of vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die Koninginkamer is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n lessenaar, gemaklike rusbank, TV met DStv, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die Deluxe-dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit ook 'n gemaklike rusbank, TV met DStv, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n hek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Faith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lionel Ginsburg-laan 6, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink Bonfai Residence het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Lionel Ginsburg-laan 6, George Botha Park, Ermelo, 2351, Mpumalanga