Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Elna K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Voel of ons op plaas by bekendes gekuier het! Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel en regtig lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha T
1 nag
5.0
Des 2024

Very pleasant. Found my stay perfect for a good night's sleep before continuing my journey to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker op die plaas. Altyd vriendelike diens. Heerlike middagete is verskaf teen 'n billike prys. Tot bederf met warm kombers op die bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gerus. Vriendelike gasvrou - sal beslis weer daar stop. Ja dankie. Dit was aangenaam. Die kos was lekker. Die enigste twee dinge wat ons gemis het was 1. Net een kussing per persoon (ons het darem in die spaarkamer nog 2 kussings gekry). 2. Daar was geen klein sepie/seep nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Skoon, veilige, rustige aand op plaas na aan die natuur - waarde vir geld. Rustige nagrus op plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carin I
1 nag
4.6
Des 2024

Aangename ervaring. Ons het net oor geslaap, alles was in orde en die aandete was baie lekker. Die aircon in die hitte was die beste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Megan J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

A comfortable room, prepared for loadshedding. Electric blanket was a blessing! Friendly service and comfortable lodgings. More an overnight place than a guest farm but it is very convenient with good amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lodewyk J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Ons is vriendelik ontvang en het die rustige verblyf terdeë geniet. Die gasvrou het ons geskakel om reëlings te bevestig en het ons vriendelik ontvang. Die huis is skoon, netjies en baie ruim, 'n lafenis na 'n warm dag se reis. Die eenheid is gerieflik naby die hoofroete sonder om deurnag padgeraas te hoor. Ons waardeer die vreedsame verblyf en het die volgende dag verfris die pad kon aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Lekker en gerieflik. Gasvrou hartlik ontvang, ons gehelp met vries van vleis en dit die volgende oggend weer voor ons deur neergesit sonder dat ons dit geweet het. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae8f57a920c4ead8b3c9ef629c2bb200b9bc1368fb15d5d8a8ef01e64c26adc8fd902feafcbc79a553fddb5da6e9e3c0bb15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Boschrand Farm Springfontein 9917 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.429914593844 25.626629590988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang