Boshuis
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 31B, Constancia Minerale Bron, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Boshuis is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die Constancia mineraalbron oord in Mookgophong. Dit bied slaapplek aan 5 gaste op soek na 'n gesinsvakansie.
Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het ook 'n stort.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Geriewe in die oord sluit 'n gemeenskaplike swembad, speelarea, braai-area en restaurant in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Eenheid 31B, Constancia Minerale Bron, Mookgophong, 0560, Limpopo
- Gaste dink Boshuis het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 31B, Constancia Minerale Bron, Mookgophong, 0560, Limpopo