Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Boston Huisje

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sonia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Uitstekende ligging, knus, skoon, gemaklik, goeie waarde. Uitstekende ligging, kamertjies met alles wat ons benodig het (die koffie plunger was op aanvraag beskikbaar), en gemaklike beddens. Daar is 'n gas geyser wat onmiddellik warm water voorsien, en 'n oulike elektriese stoofplaat. Geen kommer vir beurtkrag: die plekkie is gekoppel aan alternatiewe krag. Met 'n lekker knus gevoel vir ons gesin van 3 tieners en 2 volwassenes, het Boston Huisje heeltemal aan ons behoeftes voldoen. Vriendelike mense, in 'n rustige buurt - plus ons kon veilig gaan draf in die oefenpark net af in die straat. Die groter kamer het 'n baie gemaklike dubbelbed met 'n uittrek-sofabed waarop 2 tieners goed geslaap het. Die kleiner eenheid het net 'n dubbelbed, wat ook baie gemaklik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Hello Sonia, Baie dankie vir jou baie mooi woorde. Ons waardeer dit baie. Ons probeer om na almal se wense te streef en wil hê almal moet gemaklik bly en die ondervinding geniet. Dit was 'n groot plesier om julle by Boston Huisje te huisves en ons hoop om julle weer hier te sien. Vriendelike groete

Eugene D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

A place that will definitely see me again. It was a very pleasant stay. I will most definitely recommend it to all our staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A lovely apartment. Very pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Hi Martin, Many thanks for your kind words. Much appreciated. Kind regards, Boston Huisje

Dereck M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Description of property is not clear. Also wanted 2 separate rooms. Wow, the entire unit is clean, neat and everything you want when away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie rustig. Baie lekker, netjies, skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorreta M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Vriendelike mense, rustige omgewing. Dit was fantasties, het nie woorde, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franciska
Boston Huisje
Hi Lorreta, Baie dankie vir jou mooi woorde. Waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Boston Huisje

Amber S
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Baie lekker, expectations was met. Ek het baie lekker gebly! Geen probleme ervaar nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Franciska
Boston Huisje
Hi Amber, Baie dankie vir jou mooi boodskap. Waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Boston Huisje

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec558803d19fdc61e81e805a1f45f251917298256cbccf273410ed3fcc64c308d8ab9589274cc891cb262934b1eda992e5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 17th Avenue 8 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890012413921 18.623755517681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456