Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston Huisje

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R757 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boston Huisje is op die eienaar se erf in Boston in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Verblyf word in 2 eenhede met privaat ingange, TV's met stroomdienste, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe gebied. Elke eenheid het veilige parkeerplek en lei na 'n pragtige privaat binnehof met 'n tafel en stoele.

Die verblyf is sentraal geleë en naby besighede, Tygervallei- en Willowbridge-winkelsentrum, hospitale, restaurante, wynplase en Jack Muller Park, waar gaste kan gaan draf. Boston Coffee-restaurant is net 'n hanetreetjie ver en bedien 'n lekker koppie koffie en ontbyt.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 17de Laan 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R890 R757
per nag, vir 2 mense
Vanaf R890
R890 R757
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec558803d19fdc61e81e805a1f45f251917298256cbccf273410ed3fcc64c308d8ab9589274cc891cb262934b1eda992e5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag, vir 2 mense 17th Avenue 8 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890012413921 18.623755517681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem