Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Slegs besprekings wat ten minste 2 dae voor inklokdatum bevestig word, sal aanvaar word.
Troeteldiere moet asb. vooraf gereël word.
Troeteldiere beloop R40 per dier per dag (maksimum 2 klein honde en/of katte).
Groot honde is welkom, maar die spasie vir die groot honde is min.
Kos- en waterbakkie word voorsien.
Bring asseblief eie beddegoed vir diere en sandbak vir katte.
Skoonmaakdienste is slegs beskikbaar op aanvraag en teen 'n ekstra koste per dag (Skoonmaakdienste sluit skoon linne en handdoeke in).
Ekstra fooie en die balans verskuldig van die bespreking is 1 dag voor aankoms betaalbaar - besonderhede sal tydens korrespondensie bespreek word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Rhos Street, Boston, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang