Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 26 resensies vir Bosveld In Die Stad
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Corne P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P

Het gevoel soos 'n vakansie by die see maar was eintlik in die stad.

Het fantasties gebly. So mooi en skoon. Gemaklik en vriendelikheid was eerste op die lys. Beveel aan vir enige iemand.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer gaste soos julle. Hoop om julle weer te sien. Aangename reis vir julle.

Bosveld In Die Stad
Jeanne N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne N

Vriendelik, Afrikaans en lekke!

Fantastiese plek om te bly, vriendelike diens, rustig, netjiese kamer en almal het my net lekker tuis laat voel!

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is dankbaar vir gaste soos julle. Ons moto is dit moet soos 'n huis voel - vol liefde, gemak, en skoonheid.

Bosveld In Die Stad
Anele B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele B

Baie lekker, rustige buurt en woning.

Die mense is vreeslik akkommoderend en vriendelik, en selfs aangebied dat ons nie 10 uur uit klok nie weens ons omstandighede rondom ons kinders se netbalwedstryd wat eers 6 uur die aand was.

Dalene V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Veilig, vreedsaam, staff baie vriendelik.

Baie lekker geslaap, kamer was skoon, netjies en gerieflik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Louis L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Goed, sou uitstekend gewees het as dit nie vir die lugversorger was nie.

Was heerlik. Die lugversorger het gewerk, maar jy kan hom nie afsit en af los nie. As jy lig slaap, is dit 'n probleem. Het verder lekker gekuier.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Goeie middag, Jul moes ons kom vrae het dit kan af, hy was heel waarskynlik op verkeerde program gewees.

Bosveld In Die Stad
Bronwell B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwell B

Great.

Was great, quiet, and good service.

Izaan O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izaan O

Baie netjies en behulpsame eienaars.

Sien sterre.

Elmarie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie M

Veilige verblyf.

Baie dankie ons verblyf baie aangenaam gewees! Eerste aand het iemand op ons parkering gestop en parkering effe beperk. Stapelbedtjie baie onstabiel. Dubbelbed raas en kussings knapperig. Aircon drip.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Goeie more Elmarie. Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Die aircon is reeds reg gemaak. Ek sal dringend aandag gee aan die bed. Die kussings is nie meer as 5 maande oud nie, maar ons sal daarna kyk. Baie jammer oor die parkering.

Bosveld In Die Stad
Annezelle H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annezelle H

Baie gemaklik.

Niks meer nodig en baie skoon en netjies. Dadelik terugvoer ontvang op 'n navraag.

Willem M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M

Baie lekker gebly.

Baie netjiese plek. Ontvangs was baie professioneel. Ideale plekkie vir oornag. Baie dankie.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie dankie Willem, ons waardeer julle. Baie dankbaar en geëerd dat julle by ons kon oornag.
Blessings

Bosveld In Die Stad
Magda L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L

Dit was awsome.

Sal enige tyd weer daar plek bespreek. Grace wat baie vriendelik en behulpsaam.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie dankie vir die tyd wat U geneem het om vir one so n mooi resensie te gee. Ons waardeer dit opreg.
Hoop ons sien Julie awesome mensies weer.

Bosveld In Die Stad
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Puik.

Goeie en baie vriendelike diens!

Daleen R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Gemaklik, gerieflik en vriendelik.

Ons het niks gekort nie. Die personeel was baie vriendelik.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Goeie naand Daleen, dit is vir ons absoluut 'n plesier as gaste n lekker rus kans kry. Bly en dankbaar dat julle jul tydjie by Bosveld in die stad geniet het. Ons wardeer jou as gas.

Bosveld In Die Stad
Elize B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Netjies, skoon geriewe, vriendelike diens.

Personeel hou jou op hoogte van jou booking en gee inligting weer op gereelde basis.

Oliver M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver M

Gerieflik naby familie lede.

Vriendelike diens, sal beslis weer van die akkommodasie gebruik in die volgende jaar.

Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R

Very Pleasant.

Clean,comfortable and friendly service.

Gerrit T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit T

Baie netjiese kamers. Vriendelike ontvangs.

Die kuiertjie was kort, maar goed. Toilet se ligging is baie sigbaar. Ruimte in stort en toilet is baie beperk vir ń groot persoon. Baie klem was gelê op die feit of die rekening betaal is of nie. Ek was gevra om bewys te lewer.

Veronica P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Veronica P

Onaangenaam.

Kamers is donker, benoud en warm - nie so oop en lig soos op die foto's nie. Lugverkoelers word beperk en ek het myne aangelos aangesien die kamer geen ruite of vars lug kan voorsien nie. Die bestuurder het van buite die lugverkoelers na ons en my dogter se kamer afgeskakel en na WhatsApp boodskappe met voorwaardes en termes is dit weer aangeskakel. Die bestuurder is kortaf en baie ongeskik. Al het sy gehelp om een kamer vroeër gereed te kry was haar houding onprofessioneel. Die stort lek. Die lugverkoeler drup op kragproppe. Die wasbakvoetstuk is los. Geen ruite nie. Hoe is die bouplan en bouregulasies ens. goedgekeur? Wil regtigwaar nooit weer daar oornag nie - en ons reis gereeld.

Anita L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L

Uitstekend in alle opsigte!

Die bestuurder is van die hoogste gehalte. Haar kliënte-diens is ongelooflik. Sy het deurgaans met ons kontak gehou per WhatsApp. Ons het vanaf Douglas, Noord-Kaap gereis. Die kamer was gereed met ons aankoms en als was baie mooi en wonderlik.

Tozi T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tozi T

Wonderful.

The place is peaceful, when you need a place to have a piece of mind, it is a place to be.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Thank you so much for such awesome guests.

Bosveld In Die Stad
Hanneke D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneke D

Netjies, veilig.

Die eienaars is vriendelik en gaan uit hul pad om jou verblyf gemaklik en gerieflik te maak.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie baie dankie dit is ons grootste doel om veilig te wees en om lekker te kan slaap in 'n skoon kamer. Tot ons veer sien.

Bosveld In Die Stad
Gerhard C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard C

Ons was nie besonder gelukkig nie, maar het van die probleme onder die bestuur se aandag gebring.

Eerstens is ons bespreking die oggend van die inboekdag sommer gekanselleer, nadat ons weke terug bespreek en betaal het. Met moeite dit weer laat regmaak. Toe probleme met die kamers gehad, wat so 'n effense suur smaak in die mond gelaat het. Die stoep buite het darem so bietjie opgemaak vir die ongerief.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Goeie more Gerhard
Dit plaas 'n bitter smaak in my mond. Om te dink julle so dink van ons gastehuis nog geen slegte resensie gekry soos die nie. Ons beddens is splinter nuut. Die kamers is nuut geverf. Die kaste se mure binne het wel voet merke op gehaat van 'n kind.
Daarvoor vrae ons nederig onverskoning. Hoop julle verblyf by 'n volgende gastehuis sal tevrede wees. Ons gaan uit ons pad vir ons gastehuis. In alle aspekte

Bosveld In Die Stad
Chris J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Baie lekker met puik, gasvrye diens!

Hartlik ontvang, kamer gewys en inligting gedeel oor ontstaan van gastehuis! Baie vriendelike en gasvrye personeel!

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit met opregtheid. U is die kliënt en ons wil altyd ons diens tops hou. Tot 'n volgende keer.

Bosveld In Die Stad
Ndlovu J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndlovu J

Everything was excellent.

It felt like at home.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Thank you so much, Jimmy, you are more than welcome back.
Glad it feels like home

Bosveld In Die Stad
Brent K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent K

I was a quiet, intimate, lovely place to just relax with your partner.

The host was very friendly and helpful if I needed anything.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Baie dankie vir sulke fantastiese gaste soos julle.

Bosveld In Die Stad
Nanti S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nanti S

Dit was goed.

Dit was goed, maar die badkamer kort aandag. Dit lyk soos 'n nuwe plek.

Bosveld In Die Stad se terugvoer

Sal graag wil weet wat bedoel word met badkamer kort aandag, baie dankie, die badkamers is nuut.

Bosveld In Die Stad
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA813e2583ef4c83ea4bd854f54eac9bd9c05539da2e1b89a34b238c29a7052b91fff05fd55be407e95e9de745f283fb064cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang