+47
Selfsorg in Waterberg

Harteliefhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Marius G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing stay in nature, peaceful and beautiful. An amazing stay in the peaceful estate, waking to game at your doorstep was amazing. The house is extremely well maintained; everything was in working order. The owners were super friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thank you so much for your wonderful review! We’re delighted to hear that you enjoyed the peaceful nature and game at Verloren. It’s great to know the house met your expectations and that everything was comfortable and well maintained. We truly appreciate your kind words about us as hosts—it was a pleasure having you, and we hope to welcome you back again soon.

Annabie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dit was een van die fantastiesste wegbreuke wat ons nog ooit gehad het! Fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Liewe Annabie, so baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons het so baie geniet van julle as entoesiastiese natuurliefhebbers! Jul positiwiteit is aansteeklik! Kom kuier asb. gou weer. Bosveld groete! Piet en Carolien

Lizelle L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie rustig. Baie wild gesien en min mense! Ons het baie lekker gebly. Die huisie was baie skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Dankie vir die resensie! Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het. Altyd weer welkom. Bosveld groete.

Ernst B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2026

Not fun, no value for money. Our annual holiday was completely wasted. We booked for 7 nights, but only stayed for 3 nights. On the second evening, the lighting took out the Eskom supply to the estate. The owner said this was usual for them. By the 3rd night, we had no more hot water and had to take cold showers. The owner did supply us with a generator on the 3rd day, but it was not able to heat the geyser, so no hot water, only basic electrical appliances like lights and the fridge. By the morning of the 4th day, there was still no clear answer from Eskom on when they would repair this fault. On the morning of the 4th day, we decided to leave as we no longer had access to basic services, and there was also a risk that the water supply to the estate would become affected. It's clear that the owners don't allow adequately for power outages. No solar or proper generator backup power. This is a major fail if you know you are at high risk of power outages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Theo N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie aangename verblyf, rustig en goed ingerig. Ons het dit baie geniet. Sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit en ook dat julle lekker gebly het. Altyd weer welkom. Bosveld groete

Adrie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon, mooi en privaat. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir julle puik resensie! Dit word baie waardeer. Ons is bly julle het lekker gebly in Hartelief. Bosveld groete

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik gebly en ontspan by Harteliefhuisie. Ons wegbreek in die Bosveld was net wat ons nodig gehad het om die batterye te herlaai. Die huisie is knus, goed toegerus en baie netjies. Ons het dit geniet om lang ente te stap om die wild (zebras, kameelperde, rooibokke, blesbokke, njalas, koedoes, vlakvarke, apies) te besigtig, het die kloof gestap, die dam (me) laatmiddag besoek om die rustigheid en voëllewe te geniet. Die koor van paddas by die spruit laatmiddag is iets om te beleef. Ons sal dit beslis aanbeveel vir diegene wat die natuur en rustigheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly dat julle lekker gebly het, en ten volle die bosveld se bekoring ervaar het. Julle is altyd weer welkom. Bosveld groete

Anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus, vrede en stilte in die bos. Heerlik ontspanne wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly julle kon ook deel in die rus en vrede van ons Hartelief Huisie in die bos. Julle is altyd weer welkom! Bosveld groete

Liezel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Great stay, will definitely be back! We had a great stay! The unit is well equipped and the splash pool was really nice. Enjoyed the peaceful setting, nice hikes and boma fires.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Thank you for the wonderful review! So glad you enjoyed your stay and the peaceful setting. You are always welcome again at Hartelief Huisie! Kind regards Carolien

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontspan. Baie lekker gebly en gestap op die plaas. Baie wild gesien. Alles wat nodig is, is in die huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carolien
Harteliefhuisie
Baie dankie vir die wonderlike resensie! So bly julle het die rustigheid en die wild kyk geniet. Julle is altyd weer welkom. Bosveld groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carolien Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 351

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R101, Verloren, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 3
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f95da90525a12718228c2dd2bd670a955400d8f8722de95c5ec8100fe8534b2766db39d1ee8e4f568ac202519e2c6e3c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 148 5 1 5 Off the R101 Verloren 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.79816860679 28.363676583813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang