Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Botrivier se Eden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 25, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Botrivier se Eden bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n omliggende tuin in Botrivier. Dit is in die hartjie van die Wes-Kaap geleë en bied ook asemrowende uitsigte oor die omliggende berge en wingerde, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers met 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl die vuur brand. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is 'n entjie van bekende wynplase af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3de Laan 25, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Botrivier se Eden het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 25, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb68bd0aaba7c76e51fab1391cb32d2a8674e4e4f94423bc4287e0aae310479eb723ad1c77eb38b4059ae40d298f72577abc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 25 3de Laan Botrivier 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-18:00 11:00 -34.22670858517 19.20342978953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang