BotterBossie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 556 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
BotterBossie is 'n selfsorghuis in die Laguna Sands-area in Langebaan. Dis naby Club Mykonos en Laguna Mall.
Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in. Die leefarea het 'n etenstafel met bankies en en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is ook 'n kuierkamer en daar is 'n braaiput buite. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig onder 'n motorafdak en parkeerplek vir nog 'n voertuig voor die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 345
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink BotterBossie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botterbosstraat 2, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap