Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bougain Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Tasneem A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Asemrowend. Ons het daar aangekom as gaste by Bougain Villa, maar ons is daar weg as vriende. Ons het regtig ons kuier by hulle geniet en ons kan regtig oor niks kla nie. Alles is daar wat jy benodig. Netjies en dit voel soos 'n huis weg van die huis. Baie dankie, ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A perfect place to stay. A real South African ambiance. Our stay was really enjoyable. The hosts were friendly and so welcoming. We keep a perfect memory of this place. Thanks a lot to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athanasios M
1 nag
5.0
Des 2023

Good value. Lovely and clean room, well located, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig T
1 nag
4.8
Jul 2024

Quiet and comfortable. A few small improvements will make a big difference.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Prince Albert is 'n pragtige dorp wat wag om verken te word. Eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderful! John and Esme treat you like family. We have stayed there before and will definitely again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
1 nag
4.2
Apr 2023

Baie vriendelik en netjies. 'n Oulike plek, net vir vinnige oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Gasvry en vriendelike aardsmense. Die oom en tannie is baie aangename, vriendelike mense. Dis 'n pragtige ou huis met baie karakter. Awesome bad, al is dit 'n gedeelde badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie goeie waarde vir geld. Ons is baie tuis laat voel deur Johan "Donkie" en sy vrou. Baie lekker gekuier sal weer daar bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jack P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie gasvry en aangenaam. Gasheer het baie moeite gedoen om vir ons 'n noodband van Oudtshoorn te kry. Die gastehuis is sentraal geleë en stapafstand van die pragtige Prins Albert Hotel waar daar WiFi-dienste was en waar ons meeste van ons maaltye genuttig het. Ons gaan volgende keer weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John & Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 74, Prins Albert, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMBLd5Ldsp6yfvhiC0DnQrHDc0GWIxKdCM2XWQafQPh2wnp7x8k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 74 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.220994394614 22.029317671718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang