Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boulders Beach House

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boulders Beach House: 3-slaapkamer vakansiehuis
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers waarvan 1 'n bad en stort het en die ander het slegs 'n stort. Die huis het 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetarea en 'n dek met pragtige uitsigte. Gaste het toegang tot 'n swembad in 'n tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Let asb. dat die Lookout-woonstel nie geskik is vir kinders onder 11 nie weens die trappe.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis: Alhoewel daar permanente inwoners in die boonste verdieping van die huis woon, is die spasie heeltemal apart en privaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boulders Beach uitkyk woonstel.
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Boulders Beach uitkyk woonstel is 'n ligte en ruim dakwoonstel met 'n dek rondom. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n stylvolle, oopplan-leefarea. Daar is ook 'n badkamer. Die woonstel is net 3 minute se stap teen die heuwel af na Boulders Beach met sy nabygeleë pikkewynkolonie. Alhoewel daar 'n vakansiehuis onder die woonstel is, is jou spasie heeltemal privaat. Die stylvolle uitkyk-woonstel het slaapplek vir vier gaste, maar daar is 'n ekstra bed in die solderarea bo die kombuis, geskik vir 'n jonger persoon. Die woonstel is ook volledig toegerus met WiFi, DStv, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n gasstoof en 'n elektriese oond. Weens die trappe is die spasie nie geskik vir jong kinders nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Let asb. dat die Lookout-woonstel nie geskik is vir kinders onder 11 nie weens die trappe.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis: Alhoewel daar permanente inwoners in die boonste verdieping van die huis woon, is die spasie heeltemal apart en privaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McFarlane-laan 185, Boulders, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA132c71dc23d6c3e7a8af62b35293bb7c4525a1ec299f0553e0db769b29601985aa12e9f2bbf40f00c588c19150a9d9bf2fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 185 McFarlane Avenue Boulders 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.199227272976 18.45182116945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang