Bradclin House
Beskrywing
The Captain's Cabin is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitkamer met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Die badkamer het 'n hoekbad en aparte stort. Daar is 'n privaat patio buite met 'n groot tafel met 4 stoele. Ander geriewe sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, linne, handdoeke, strykyster en -plank, haardroër en kluis. Hierdie suite het 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en sy eie alarmstelsel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook slegs buite die woonstel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Pelican Post is 'n oulike, knus eenheid op die boonste verdieping met 'n dubbelbed en gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en ten volle toegeruste kombuisie. Die badkamer het 'n groot stort. Die eenheid bied 'n lieflike berg-uitsig, privaat ingang, eie alarmstelsel en absolute privaatheid. Dis nie geskik vir bejaardes of gaste met baie swaar bagasie nie en kinders word nie in hierdie eenheid toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook slegs buite die woonstel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Feathers Cottage is 'n baie ruim suite met 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n koninggrootte-bed, platskerm-TV en 'n lessenaar. Beide kamers het deure wat lei na die sonkamer wat op sy beurt weer lei na die tuin. Die badkamer het 'n bad en 'n stort en aparte toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas met vrieshokkie, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Daar is 'n verskeidenheid bordspeletjies en tydskrifte beskikbaar. Ander geriewe sluit in paneelverwarmers, linne, handdoeke, strykyster, strykplank, haardroër en kluis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Besoekers word nie toegelaat nie.
Rook slegs buite die woonstel.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Margaretlaan 20, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang