Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brakkie se Veldkombuis

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Roan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! 10 uit 10. Dit was fantasties om hier te kamp. Ek sal dit 100% aanbeveel. Klaas het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis laat voel. Klaas het ons mooi gaan wys waar die kampplek is, het ons meer vertel oor die omgewing en die besighede en het self raad gegee oor ons toer vorentoe. Dit is maklik om te sien dat hierdie kampterrein se netheid en prag 'n punt van trots is vir die paartjie. Die badkamergeriewe is skoon en pragtig en die kampterrein ook. Al was ons besoek in die droë seisoen, was dit steeds een van die mooiste plekke om te besoek. As jy oor die omgewing is, is hierdie kampplek 'n moet! Ons sal beslis weer hier kamp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk A
1 nag
5.0
Mrt 2024

Wat 'n voorreg om daar te kon kamp. Verblyf was fantasties. Presies wat ek verwag het. Oorverdowende stilte en dit is wat ek gesoek het. Moes heelwat meer tyd daar kon spandeer het. Gaan beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Wish I could have stayed much longer. Beautiful surroundings. Exceptional ablutions. Lapa and bomas. A special venue for large groups ie anniversary, wedding, bdays. Lots to do, hiking, cycling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Klaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 200 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Brakkie-plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb145e5463bf6ff764a45a3a5abf829d6a6b84f2d214960684e8da25d4ad925b5570400aaedbb8f0ec99613de8f8efb88cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Brakkie Plaas Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 12:00 -30.759045309545 19.118296544836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang