Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandon's Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 27F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 R695 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Brandon's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die skilderagtige kusdorpie Yzerfontein. Dit is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n wegbreek.

Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n etenstafel, 'n binnebraai en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste op 'n stoep ontspan, en veilige parkeerplek word voorsien.

Die kothuis is naby plaaslike winkels, restaurante en die strand, wat dit die ideale kuswegbreek maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 353

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Duckitt-straat 27F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brandon's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
R 1 390 R 695
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 390
R 1 390 R 695
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckitt-straat 27F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cc69b428abfb47745538b74d8b9d86fd72b0627d87ec783e383d63285683f70581ffadbb024724071d87009f2b82ba6563c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 390 nouVanaf R695 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 27 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3490456 18.1592933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang