Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers Accommodation

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Goed

Netheid
2.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.6
Debbie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Ons het egter 'n goeie tyd gehad en lekker gebly. Daar is paar goedjies wat aan gewerk moet word. Die stort lek water by die stortkop. Die toilet flush nie met die handvatsel nie. Die deksel moet gelig word en die toilet self flush. Die sleutel van die skyfdeur het gesukkel om in die gaatjie te gaan. Ek moes dit forseer en was bang dat die sleutel sou breek.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Deon
Breakers Accommodation
Dankie vir die terugvoer. Die stort en toilet was reg, daar was 'n familie van 5 mense voor julle daar. Dit kan gebeur met gebruik. Sal aandag gee. Skuifdeur-slot is nuut en werk, dit is wel styf.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Deon
Breakers Accommodation
Client ask for towels and it was provided, before the time he phoned me and I told him it is self catering and bring your own towels. When we clean the units when people leave we put 2 toilet rolls in bath room and sunlight liquid, it could be that it was finished, each unit was supplied with a mop, broom and a bucket .What the outside light is for spot light for braai as previous clients requested previous year. The pool was clean but first group people where using it and a lot sand from the beach in pool and lightning from rain storm,it was clean by a shocker but then one of the pipes under ground got damage and there is nobody available this time of the year,now in process to fix it. The previous people were using the shower and when this client report it to me the shower head was Crack and I replace it the next day with a new one.

Emma D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2021

Met 'n paar klein dingetjies sou hierdie 5-ster wees. Goeie ligging, maar die eenheid voel bietjie soos iemand se agterplaas. Ou skoene en klere hang oor Wendy-huise. Die eenheid self is oulik met goeie spasie vir 'n gesin met kleintjies, maar borde, messe en vurke pas nie en die kombuis is nie ten volle ingerig nie. Ons moes self panne, kombuisskêr, ens. koop. Die eienaars was vriendelik, maar kon meer kommunikeer het oor dae wat hulle grassny, ens.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mei 2021

Bly weg! Die foto's op die webwerf is baie misleidend. Toe ons opdaag was daar niemand daar nie. Ons het die eienaar geskakel wat ons aangesê het om terug te ry en die sleutels by 'n ander persoon te gaan haal. Na 'n op en af geryery en klomp oproepe het ons uiteindelik die sleutels gekry. Die eenheid self is baie vuil en verwaarloos. Die wasbak in die kombuis was geblok, die wasbak in die badkamer het geen water in die krane gehad nie en die toilet het nie gespoel nie. Daar is geen werkende buiteligte nie en die geyser was afgeskakel. Niemand het enige van die bg aan ons genoem nie en my man moes met 'n flitslig probeer vasstel waar die geyser aan- en afgeskakel moet word. Die kombuis is uiters swak toegerus en die borde, glase, messe en vurke is vuil en stukkend. Daar was slegs 'n besem in die eenheid gelos met 'n dam water voor die deur alhoewel dit ten tyde van ons aankoms nie gereën het nie. Ons het die volgende dag vasgestel dat die toiletpyp agter die eenheid lek en die water dan van daar af opdam. Die badkamer het geen deur aan nie. Daar is 'n water krisis aan die Suidkus, maar weereens het niemand dit aan ons genoem nie. Daar is geen voorsiening gemaak vir addisionele water nie en ons moes water koop toe die krane opdroog. Die area om die swembad is uiters verwaarloos en vuil. Ons moes 'n emmer en 'n mop koop om skoon te maak, asook papierborde, glase, messe en vurke en 'n losstaande buitelig. Die enigste voordeel van hierdie eenheid is die ligging. Dit is pragtig met 'n see-uitsig en 'n kort stapafstand na die rotse toe. Alhoewel ons die eienaar gekontak het rakende die probleme het hy ons glad nie geantwoord of enige poging aangewend om iets daaraan te doen nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Carla D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties! Verwelkoming was goed. Die feit dat ons so naby die strand gebly het was asemrowend. Kon elke oggend oo die strand gaan stap. Die diens is 100 uit 100. Daar was altyd iemand op diens indien ons enige iets nodig gehad het en niemand huiwer om mens te help nie. Ons motor het gebreek en moes in vir herstel. Die eienaars het regtig die ekstra myl gegaan om die druk van ons skouers af te neem sodat ons die vakansie kon ontspan. Sonder hulle sou ons heeltyd gefokus het op die herstel van die motor i.p.v. ons vakansie. Die motor was by die handelaar en ons kon terselfde tyd steeds ons vakansie en selfs meer geniet danksy die wonderlike diens. Ons was selfs gesê om die laaste aand op die huis daar te spandeer a.g.v. die motor wat nie gereed was nie. Hulle kyk baie mooi na hul gaste. Enige tyd sal ons iemand aanbeveel om daar te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Breakers Accommodation
Thank you,glad that you people enjoy your holiday. Regards, Deon

Hadrian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

A beach and sea view from the bedroom, ideal for two people on holiday. The only short comings was the shower which had very low pressure and there is no door to the bathroom for privacy. The view of the ocean is great as well as the beach. All the basic things are there in the venue to have a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2019

Enjoyed the stay, despite Port Edwards water supply problem. The unit we stayed in has a great view. If the owners install a bathroom door, supply a bigger fridge and ensure water supply by installing a JoJo tank due to municipal water supply problems the place is a fisherman's dream.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Deon
Breakers Accommodation
Thank we are working on it all the time.

Lynn S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2015

Awesome! Would recommend it to all my friends and family. We had an awesome time! Service was friendly and efficient. We will be returning in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faye G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2015

Great location at a great price. Take your own braai grill, as their's is too badly rusted. No Aircon but there are two fans. Unfortunately both fans do not work. Cleaner only came in on Friday, so clean on booking in, no cleaner for rest of stay. TV snowy to the point we couldn't use it. Pictures were of best apartment so ask for pictures of your unit before booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Neels N
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2015

Net 1 nag. Glad nie smaakvol ingerig nie ─ bont beddegoed en gordyne. Gordyne en plafon in stort is gemuf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 48, Doc Wilson, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f89a83099613fc88449941c5779c2ee093a7fa866f3f149271119966ae27030d466de5948dd69a9b0967bdca78857ce77f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 15 5 1 4 48 9th Avenue Doc Wilson 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.065304669107 30.217203497887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang