Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Breathe River Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breathe River Retreat is 'n pragtige lodge op die Vaalrivieroewer, op 'n prentjiemooi plaas 15 km vanaf Parys. Die lodge is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.

Verblyf word in 5 losstaande eenhede gebied. Die eenhede het elkeen 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Daar is 'n kombuisie met 'n yskas, 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond en elke eenheid het 'n sitkamer met 'n TV met DStv, 'n binnebraai en toegang tot 'n stoep met 'n rivier- of tuin-uitsig.

Die lodge het 3 ekstra gemeenskaplike braai-areas en 'n lapa met 'n ten volle toegeruste kombuis naby die rivieroewer. Die lapa het 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, 'n sitarea met 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Die boma langs die lapa is 'n lieflike plek om rondom die kampvuur onder die sterrehemel te ontspan.

Gaste kan in die swembad afkoel of watersport soos visvang, kajakvaar en riviervlotvaar geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Pragtige plekkie en alles is baie netjies. Regtig waarde vir geld. Mooi plek om sommer bietjie af te skakel en stil te word.
Mrt 2025
Owen M
Saam met lewensmaat
5.0
Therapeutic. One beautiful, peaceful experience. The view is magnificent. Waking up to the sound of water was therapeutic. Booking was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Cora M
5.0
Dit was heerlik! Wat 'n pragtige netjiese plek, die kamers is baie netjies en gerieflik. Ons het ook die lapa bespreek omdat ons 'n groot groep was en...
Sien meer
Jan 2025
Yolandie C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies en regtig 'n plek om te ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly. Breathe is 'n pragtige ontspanningsplek reg langs die rivier. Die ont...
Sien meer
Des 2024
Martinus B
Saam met lewensmaat
5.0
Was amazing, rested well. Wonderful setting next to river.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Breathe River Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden-weg S1052, Vaalrivier, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011