Breede River Lodge Self-catering Unit 411
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
DStv is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gedurende beurtkrag sal daar geen elektrisiteit in die eenhede wees nie. Die restaurant is wel oop tydens beurtkrag. Gaste moet asb. hulle eie ligte saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Witsand, 6666, Wes-Kaap