Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bremen Tranquility

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bremen
Tranquillity ...

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Bremen Tranquility
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gilad G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilad G

Serenity.

The camping and the private bathroom are clean, and the staff is helpful and kind.

Lee-ann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

A wonderful experience.

We loved the walk we took up the koppie! A beautiful, secluded spot.

Samantha S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Sal beslis aanbeveel.

Alles was perfek. Wonderlike ervaring.

Rudo S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudo S

Be-moerd.

Awesome plek om van WiFi te ontsnap. Upgrade op die matrasse due.

Elsabe D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe D

Sielerus.

Baie rustig en mooi. Vir mense wat stilte soek. Pragtige staproete na fossiele.

Khathutshelo L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khathutshelo L

Superb.

Unique setting. Superb host.

Maretha E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha E

Rus en Vrede.

Bremen Tranquility is die ideale, bekostigbare oorblyplek oppad na Visrivier Canyons. Die blyplek is baie netjies met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Koop sommer jou braaivleisie, tuisgebakte brood en hout by die vriendelike gasheer en -vrou.

Myrna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna V

Absolutely fantastic experience. Very rustic, so special to be in the middle of nowhere.

Such an awesome experience. A definite if you want to get away from everything and rough it a bit. The setting is brilliant, the views unforgettable, rustic but totally living close to the earth! We loved it but we are used to outdoor facilities etc. The hosts were brilliant, helpful and friendly. The most delicious oranges ever! But must admit the directions and remoteness of the farm were not clearly explained but well worth the effort.

Denver P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver P

Fantastiese en vriendelike ontvangs.

Dit was baie rustig gewees. Die staproete was baie lekker.

Francois L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Uitstekend.

Die stilte was besonders. Die donkie vir warm water werk baie goed.

Mercia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Baie rustig.

Eienaars is gasvry en vriendelik. Was so lekker om weer 'n "donkie" te moet brand vir warm water. Heerlik gebly.

Helena H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Klein juweel in die Grunau omgewing.

Vriendelike gasheer en vrou. Lieflike pekkie en baie gasvry. Skoon en netjies, moet nie jou eie vleis of ys saamneem nie. Kry sommer daar by hulle alles vars. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Sakkie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Baie lekker en skoon geriewe. Baie dankie.

Rustige kamers en goed toegerus.

G L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
G L

Ongelooflike stilte, sonopkoms en ondergang met helder sterre laat jou nederig voel teenoor Moeder Aarde.

As jy deur Namibië se agterpaaie ry, moet jy hier oorbly. Ervaar die plaas-gasvryheid. Ongelooflik.

Annie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annie L

It was basic for a one-night stay, but a longer stay was a mistake for us.

There were a few hiccups, but it was okay. The cottage was very hot with no fan. The power was a problem as there were no plugs for use, so we couldn't use our sleep apnea machine. It would have been good if there were occasional chairs instead of a bed in the kitchen area. There was nowhere to sit except at the dining table or outside, and the chairs were uncomfortable. It would be better to put a bunk bed in the bedroom and comfy chairs where the bed is.

Bremen Tranquility se terugvoer

Hi Annie, it's highlighted in our description that we are eco-friendly. You simply needed to inform us about your apnea machine. We've had several guests who used the apnea machine through our solar system without any issues. I apologise about the fans. Since your visit, we have equipped all areas of the house, including outdoor sitting areas, with fans.

Bremen Tranquility
Alberti L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberti L

Perfect.

We had a wonderful time, starting with a very friendly welcome. A nice house on a beautiful property. Totally quiet. Comfortable beds, fully equipped kitchen with gas stove, good water pressure, and perfect solar energy supply - more than enough for fridge, lights, charging phones etc. We will come again with pleasure.

Paul L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L

Baie skoon en stil.

Stefan het ons dadelik welkom laat voel, die eenheid was skoon en het al die nodige gehad. Baie lekker gekuier en sterreruim geniet saam met kinders.

Engela V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Fantasties.

As jy wil rustigheid hê, is hierdie die regte plek. Eenheid is skoon en netjies en op 'n pragtige plek geleë. Diens was uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Morne S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S

Exactly as described: tranquillity.

Host was friendly and made us feel at home. Location is stunning. We had the place all to our selves.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Presies soos beskryf: rustigheid.

Gasheer was vriendelik en het ons tuis laat voel. Die ligging is pragtig. Ons het die plek vir onsself gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Zanmeri V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanmeri V

What a wonderful experience.

I would highly recommend Bremen Tranquillity. What a wonderful place to stay.

Minette M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M

Huisies is goed ingerig en die uitsig is mooi.

'n Aangename verrassing, daar was nie baie inligting oor die plek beskikbaar nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligte werk met sonpanele en daar is 'n donkie vir warm water. Dit was 'n effens koue nag en daar was nie ekstra komberse vir ons koulikes nie. Maar oor die algemeen was dit 'n baie positiewe ervaring. Die gasvrou bak selfs brood sou jy belangstel in vars brood.

Rudiger M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudiger M

Ongelooflik, rusting en goed vir die siel.

Baie rustig en die eienaars is baie tegemoetkomend.

Ben S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S

Fantasties, baie rustig en wonderlike gasheer en gasvrou.

Baie netjies, alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Herman S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Very nice and quiet place.

Friendly reception. Owners very friendly. Missed a refrigerator.

May V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
May V

Gasvrye ontvangs in pragtige omgewing! Warm water egter te min.

Eienaars baie behulpsaam en vriendelik, maar ongelukkig nie genoeg warm water vir meer as 1 mens nie en oopplan-badkamer/slaapkamer ongemaklik.

Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie V

Kos vir jou siel.

Baie netjies, baie gasvry. Dit is 'n plek waar jy net kan rus. Sal dit aanbeveel vir almal.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9KOEceoZ2UMDiuzQcPy9yICPtG9MxUdWZMIMvTgkVV8RPlAJXq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 4 Bremen Tranquility Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855138888889 17.874277777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang