Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Beach House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Riette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik gekuier! Pragtige gastehuis. Ons sal beslis weer tuis gaan by Brenton Beach House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derrick
Brenton Beach House
Riette, it was an absolute pleasure having you and Steve stay in our guesthouse last week. I had to brush up on my poor Afrikaans but we managed brilliantly and look forward to welcoming you back soon.

Glenda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Stunning location and Derrick is the most charming host. Could not fault anything. Would have loved a sea view but occupied. Derrick kindly set up the braai at the pool with a table set for us. Wow. Breakfasts are superb. Must try his French omelette. Also big thank you to his housekeeper Joyce. We had an outstanding stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Fantastic! Dit was nou huis weg van die huis af! Was so lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

A perfect getaway. The host Derrick has really put a lot of thought into his guest house. The rooms are spacious and cater for more than expected. The location is perfect for beach walks and fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Sal dit vir almal aanbeveel! 'n Hartlike ontvangs gehad! Dit is 'n baie netjiese plekkie en ons sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

It's the guest house owners that make the guest house! It's the guest house owners that make the guest house! Derrick makes the best omelettes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ogeal P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2017

Uitstekend en voorwaar die vriendelikste eienaar. Die verblyf was tops. Sal beslis een van my voorkeure wees as ek Knysna besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2017

Rustig en netjies. Ons het heerlik gebly. Derrick die eienaar het ons baie tuis laat voel en was baie behulpsaam. Goeie voorstelle van lekker restaurant gemaak wat mens nie van geweet het nie. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Mens moet wel af ry strand toe, en daar is nie eintlik 'n see-uitsig nie, sou mens dit graag wou hê. Die plankvloere kan ook met tye steurend wees. Brenton is 'n heerlike plek met heerlike, veilige strand. En die gastehuis was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2017

Mooiste uitsig en ligging. Na die verwoestende brande kan mens sien Brenton skud weer vere reg. Ons was baie vriendelik ontvang en gemaklik en gerieflik ons verblyf geniet. Sien julle gou weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Derrick
Brenton Beach House
Thank you for staying with us, Schalk. We wish you both everything you can wish for in your new life together.

Izelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Ongelooflike view. Derrick is 'n great gasheer en sorg dat jy alles het wat jy nodig het. Ligging en view is fantasies. Ons kamer was stunning. Sal definitief weer gaan. Boek net restaurante vooruit in seisoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Watsonia Ave, , Tuinroete, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d29e99ac60a117076787d0dbeb88876531d05bf144d806c97b8b874597d02941c1d083d1fc6cfc203fa4a0d041f4143277?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 116 Watsonia Ave Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.071573295291 23.021078109741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang