Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton on Sea Chalet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 57 resensies vir Brenton on Sea Chalet
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alichia N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alichia N

Pragtige huis, loopafstand van die strand. Lieflik toegerus.

Ongelooflik! Die huis is gerieflik, luuks en het die mooiste uitsig oor die see. Die uitleg is prakties, ons het vreeslik lekker gebly saam met drie tieners. Die dekor is stylvol en jy kry die gevoel dat alles met sorg en liefde saamgestel is. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig en die skoonmaakdiens is klokslag. Pak 'n verkyker sodat jy na die dolfyne kan kyk. Hierdie was 'n uitmuntende selfsorgervaring.

Annelie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie R

Perfekte ligging.

Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig. Sal verseker weer teruggaan.

Brenton on Sea Chalet se terugvoer

Dear Annelie
Thank you for your lovely review. We are super pleased to hear that you enjoyed your stay.
Best wishes and kindest regards
Annelize

Brenton on Sea Chalet
Cathy R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R

What an amazing place.

Had such a great stay. Perfect for families and so close to the beach! We'll definitely recommend this lovely home.

Brenton on Sea Chalet se terugvoer

Dear Cathy
Thank you for your lovely review. We are super pleased to hear that you enjoyed your stay.
Best wishes and kindest regards
Annelize

Brenton on Sea Chalet
Edna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna B

Heerlike huis met alle fasiliteite.

Ligging puik, alle toebehore in kombuis is uitstekend en beddens slaap heerlik.

Brenton on Sea Chalet se terugvoer

Dear Mr Brink
Thank you for taking the time to review your stay and I’m super pleased to hear you enjoyed it
Keep well and kindest regards
Annelize

Brenton on Sea Chalet
Elzabe D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Klein, maar gerieflik met alles wat nodig is! Pragtige uitsig, naby die see.

Dis stapafstand na die see. Die beddens is baie gerieflik. Alles is reg en goed - geen klagtes van iemand wat maar baie krities kan wees!

Carmen M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen M

Mooi uitsig, lekker wegbreek.

Die mooiste uitsig oor die see, veilig en rustig met 'n uitstekende ligging. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie!

Willie E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Baie lekker en rustig.

Baie mooi area en baie netjies.

Madelein J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein J

Als was lekker, als is loopafstand, restaurant en gemeenskap vriendelik.

Sien sterre.

Rolf N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf N

Great place for a few days or overnight. Awesome location.

We only stayed one night from JHB on our way to Hermanus. We should have stayed here, weather was great, climate is excellent, just the self catering facilities would not have catered for a two week stay with kids. Beautiful location.

Tersia B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B

Stil en rustig.

Ons het baie lekker gekuier, sal weer daar 'n draai kom maak. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies.

Annelise D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise D

Was fantasties gewees. Awesome plek om te bly met 'n wow uitsig.

Beautiful plek om weg te breek. Jy kan restaurant toe loop. Rustige atmosfeer.

Renette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V

Uitstekend!

Hierdie was die perfekte manier om ons vakansie af te sluit! Die eenheid is stunning met die mooiste uitsig. Klipgooi van die mooiste strand af. Ons siele het werklik hier gerus. Kombuis is goed toegerus en daar is n lekker braai op die stoep. Die bed slaap ongelooflik lekker en is huge. Jy kan letterlik in die bed lê met jou oggendkoffie en vir die see kyk. Ons sal definitief weer hier bly as ons terug is.

Anthony-john F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony-john F

Verfrissend en asemrowend.

Die naweek was wonderlik, Brenton on Sea is die perfekte plek om weg te kom, dit is stil en perfek om tyd saam met geliefdes te spandeer.

Madeleine D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Die kuier en uitsig was ongelooflik.

Volgende keer sal ons graag meer geriewe wil hê, soos om self kos te maak en beter stortgeriewe. Dalk glas om die bad sodat dit nie so mors op die vloer nie. Ons sal weer kom kuier.

Barbara K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K

Uitstekend

Alles was uitstekend. Definitief elke sent werd.

Roshen A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshen A

Tranquil, neat, ready, welcoming.

Will recommend to all.

Francis S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Great value for money and excellent customer service.

The location is perfect for a break away and extremely quite. Enjoyed the stay a lot and will recommend Brenton on Sea Chalets. Rooms are clean and well maintained.

Marise H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise H

Stunning view, neat, clean.

Amazing view, neat, clean. Loved our stay will definitely return. Love the bath. Well-equipped kitchen, Wi-Fi and TV.

Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Beautiful view.

We enjoyed the stay. Clean, neat and well equipped. The only problem is that we were not informed that we could not use the bath due to water restrictions. A hand shower had to be use and no shower facilities available. We have no problem to save water, but not offering a shower was not ideal. We would have preferred to stay in a unit with a shower then.

Raquel G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel G

Asemrowend!

Die diens was puik, akkommodasie netjies en die ligging fantasties. Definitief waarde vir jou geld. Sal definitief weer terugkeer en hierdie keer langer bly.

Tricia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia V

Absoluut fantasties

Goeie ligging vanaf strand, heerlike restaurant. Pragtige en gemaklike verblyf. Rustige omgewing. Definitief 'n moet sien plek!

Dolla D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolla D

Ons het duisend keer meer gekry as waarvoor ons betaal het. Baie dankie dit was ongelooflik mooi, lekker en alles was silwerskoon. Ons gaan beslis weer daar bespreek en ons kinders saamvat.

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons beveel dit aan vir enige een wat wil batterye gaan herlaai.

Adiela A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adiela A

Safe area. Good for a breakaway, to relax, a few meters from the beach.

Chalet/room had everything that was needed. No cooking. Will do for a short stay. Was neat and tidy. Space a bit tight.

Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Heerlik.

Ligging en uitsig was uitstekend. Die huisie was bietjie beknop en kleiner as wat dit op die foto's voorgekom het.

Cheryl K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Wonderful views.

Beautifully clean. Did not have hot water for the first two days but after speaking to Patricia she adjusted a valve and the last night was perfect.

Anja W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja W

Dit was 'n lekker wegbreek, maar ongelukkig was daar geen warm water in bad se krane nie alhoewel die wasbak warm water gehad het.

Buiten die klag, was die chalet presies wat ons verwag het.

Gareth S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gareth S

Great stay, we were just a bit unfortunate with intermittent electricity and water restrictions. Wonderful location and view though.

Lovely location. Definitely recommended.

Gustavaus J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustavaus J

Baie mooi en stil area.

Restaurant en strand in loopafstand.

Barney D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D

Stunning views and location.

Amazing location in a beautiful log cabin with everything to make the stay enjoyable. Sadly we were there for only one night. Will definitely consider staying there in the future.

Amy-kim M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-kim M

Die kalm, rustigheid het ek geniet.

Baie netjies, stil en loop-afstand van die see, vriendelike mense.

Dawie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie E

Lekker houthuisie in stil omgewing.

Eerste besoek aan Brenton. Heerlik!

Hendrik D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Baie lekker en goeie uitsig.

Die uitsig vanaf die eenheid is baie mooi en die klein swembad om in af te koel is lekker, sal dit beslis aanbeveel!

Ronel S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Idillies.

Daar is niks so mooi om wakker te, word met 'n see-uitsig en om die geraas van die see te hoor nie. Sal weer kom!

Jh C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh C

Lekker!

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Jou huis weg van jou huis. Pragtige see-uitsig. Stil en rustige omgewing.

Kobus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Pragtige verblyf, en onophoudelike see-uitsig.

Dit was 'n fees om 'n gedeelte van ons vakansie by Brenton on Sea te spandeer. Die landskap is voorwaar asemrowend en die mooiste deel van die Garden Route. Brenton Sea Chalets is 'n lekker cozy verblyfplek, ideaal vir 2 mense wat die buitelewe geniet. Die spasie kan soms bietjie knap voel indien jy 'n groot pakker is - maar die omliggende area en konstante see-uitsig maak die tuiste een vir die boeke.

Michelle C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Baie lekker.

Pragtige uitsig. Nie aanbeveel vir ouer mense wat moeilik loop nie. Kan dalk sukkel met die trappe. Sal meer sin maak om die kombuis en leefarea onder te hê naby die stoep en die braaiplek en die slaapplek bo.

David B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig, netjies en naby strand.

Grant V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant V

Verskriklik lekker gewees. Baie dankie.

Baie lekker gewees. Merkwaardige see-uitsig en baie netjies. Vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel, dankie.

Hilde V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde V

Dit was 'n baie lekker plek om te bly!

Lekker gestap en gepiekniek in die mooi omgewing.

Jessica V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Baie lekker met seesig.

Dit was fantasties om wakker te word met die see-uitsig. Jy kan afloop see toe en 'n koffie koop by Indigo Deli. Dis perfek om die oggend so te begin.

Eduan C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan C

Ongelooflik. Onvergeetlik. Onbeskryflik.

Die diens was uitstekend - ons vlug was met 2 ure vertraag die dag toe ons moet inklok en dit was geen probleem vir hulle nie. Ons het so lekker gebly daar en het 'n asemrowende tydjie daar gehad! Die uitkyk en ligging is so prentjiemooi en verseker waarde vir geld! Sal enige iemand aanraai om daar te oornag en nie net vir 'n kort tydjie nie, want dis definitief die moeite werd om 'n ordentlike trip daarvan te maak by die chalets! Die diens is uitstekend en die mense in ongelooflik vriendelik. Baie dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon geniet!

Sarita R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita R

Excellent.

Nice view, and cozy! Loved the bath.

Christine K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine K

Baie lekker

Lekker gekuier saam met familie.

Charnelle N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle N

Dit was fantasties.

Sal enige tyd weer terugkeer.

Lonnika R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lonnika R

Ideale ligging en pragtige see-uitsig en loopafstand van die see.

Was baie aangename ondervinding in Brenton on Sea. Hoofslaapkamer baie ruim en gemaklik. Chalet was baie skoon en netjies. Kombuis baie deeglik toegerus. Kamers elke oggend skoongemaak.

Guinnivere C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Guinnivere C

Pleasant, relaxing environment ─ just what we needed!

Pleasant and relaxing, but the WiFi password did not work, lights switches were broken, inconvenienced by kitchen facility upstairs and braai facility on ground floor. Cleaning staff was on point. The beach was within walking distance! Nautilus restaurant's food was delicious scrumptious and all is forgiven. We still managed to enjoy our stay!

H U - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
H U

Baie lekker.

Die plek is baie klein en het nie 'n stoof nie.

Najula S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Najula S

Was okei.

Ek dink nie dit moet aanbeveel word as selfcatering nie. Plek is baie beknop.

Johann V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johann V

Maksimum geld vir die minimum.

Dit is beslis nie selfsorg nie. Geen wasbak om jou padkosbakkie te was nie. Geen stort. Geen ekstra komberse nie. Dit is bitter klein, WiFi werk nie, regtig nie aangenaam na 'n dag se ver ry nie.

Natalie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Stunning view! Lekker knus.

Brenton on Sea Chalets. Wat 'n lekker plekkie, al is dit net vir twee aande. Wens ons kon langer bly.

Andri O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri O

Uitstekend, romanties, mooiste uitsig!

Sien sterre.

Naomi W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi W

Great!

Sal beslis terug wees, netjies, vriendelik, beautiful views, perfekte ligging.

Elsabe S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Dit was aangenaam maar bietjie koud.

Dit sal definitief 'n baie lekker kuierplek in die somer wees. Ons het die naweek baie geniet.

Eldred F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eldred F

Awesome.

Awesome dit is al wat ek kan sê.

John C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John C

Ons het gegaan vir stilte en rustigheid met die see op ons voorstoep en dit gekry.

Die chalets raak nou regtig 'n bietjie dated. Jammer daar is nie 'n regopstaanstort nie. Borrelbad oud en wou nie volle werking op die proef stel nie. Kosvoorbereidingstoestelle in ons eenheid gebrekkig.

Elizma M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma M

Uitsig en huis pragtig, trappe baie gevaarlik, WiFi swak, braaigeriewe ook nie geskik nie.

Pragtige uitsig, trappe hopeloos te glad as dit reën buite. Ek het gegly op die tweede trap van bo af en my baie seer gemaak. WiFi swak. Braaigeriewe nie geskik as die wind waai of dit reën nie. Huis is skoon en baie mooi.

Jacqueline A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline A

Dit was okay.

Dit was onaangenaam. Kamer het geen wasbak in nie en geen stoof om ietsie gaar te maak nie.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthus-laan 197, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cdce58263deaa48a7dc8b04de05ef1ea31901f9913a989c5315cb03049dff36859a1582cd6535ce2789bd09ef6a64fcf9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 197 Agapanthus Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.072345337919 23.020242097553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang