Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Brentwood Lodge

Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Dubbelkamers met stort
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Gesinskamers met stort
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Gesinskamer met hoekbad
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Die Lapa-selfsorgeenheid
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
Klippies-selfsorgeenheid
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mrt 2025 tot 31 Mei 2025.

Prys sluit in
Dubbelkamers met stort
Slegs verblyf
Gesinskamers met stort
Slegs verblyf
Gesinskamer met hoekbad
Slegs verblyf
Die Lapa-selfsorgeenheid
Selfsorg
Klippies-selfsorgeenheid
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die Lapa en Klippies-eenhede is selfsorg.
Streng geen ram- of henne-partytjies, groepbesprekings of harde musiek word toegelaat nie. Slegs gaste wat by die lodge ingeklok is, mag die geriewe van die lodge gebruik.

Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat restaurante en meeste besighede vanaf middagete op 'n Sondag en openbare vakansiedae gesluit is.
Slegs enkele plekke is Maandag en Dinsdag oop. Van Woensdag tot Sondag middagete is al die kroeÎ en restaurante oop, maar nie tot te laat in die nag nie.

Neem asseblief kennis dat ons wel beurtkrag ervaar wat die waterpompe en die selfoontorings affekteer.
Sonkraglanterns is beskikbaar.

Rook is binnenshuis in al die kamers verbode.

Vir die Gesinskamer, Dubbelkamer en Sambuca-eenheid kan 'n Engelse ontbyt met aankoms teen 'n ekstra koste gereël word.

Die laai van elektriese voertuie sal 'n ekstra koste meebring, met 'n minimum fooi van R200 per heffing. Laat weet asb. die eienaars vooraf indien hierdie diens benodig word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 29, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a0e42d97463b81f760f4e75dcf54373da81942fbf8369c32bef34f37246e20c8da032e32e81378619dd2f1059928cd015a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 29 Mckenzie Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8852 28.10341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456