Britsies @ Sea
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naguil-straat 26, Twee Kuilen, Diaz-strand, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Britsies @ Sea is 'n bekoorlike selfsorgdupleks in Diaz-strand, Twee Kuilen, net 250 meter vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6.
Die kompleks het 'n swembad en braaigeriewe op die perseel wat gaste kan geniet. Die strand is net 'n hanetreetjie ver en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Naguil-straat 26, Twee Kuilen, Diaz-strand, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naguil-straat 26, Twee Kuilen, Diaz-strand, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang