+130
Selfsorg in Douglas

Broadwater River Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Niel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bo verwagting! Baie lekker gekuier. Kos was baie goed. Uitsig oor die rivier was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig. Rustig, skoon kampgerief. Natuur is skoon. Grondpad is net bietjie sleg vir 'n karavaan wat nie off-road is nie. Kan dalk oorweeg om die pad te skraap. Maar verder tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma L
1 nag
5.0
Okt 2025

Ek was saam met 'n vennoot en my Direkteur - fantasties! Die baas was beïndruk! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Kamers was netjies en gerieflik. Ja, dankie, net jammer die waterfront is baie verwaarloos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2026

Rustig, vermaak, ontspannend. Was lekker rustig, genoeg vermaak vir die kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Pleasant, relaxing. Pleasant stay, relaxing, no internet indoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Fred W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Was gerieflik vir een nag se oorbly. Kamers was netjies en gerieflik. Die fasiliteit het soveel potensiaal wat onderbenut is in terme van netheid van waterfront, watersportaktiwiteite ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marc F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Personeel was vriendelik en behulpsaam. 1. Toilet in kamer het heeltyd geloop wat slaap moeilik gemaak het. 2. Stort het oorgeloop as men water te groot oopmaak. 3. Koue kraan van wasbak wou glad nie loop as jy dit oopmaak nie. 4. Moes die heeltyd badkamer deur toe hou om 'n moontlike rus in te kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasmagories verby. Fantastiese plek, ongelooflike personeel, behulpsaam, vriendelik, puik kamer, wonderlike uitsig, absoluut 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

JT Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R357 Road from Kimberley, to Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 136 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25919bc8eb9db1e732995c7b84f6f3b84ecc5c1a2518d5e4490694b95e82b832fcf350fc410d36bb0cefe09352dd1934443c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang