Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadway Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Broadway Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Franco H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco H

Good value for money.

Assistance with accommodation after 21:00 was helpful and friendly.

Martha Sophia (martinette) V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Sophia (martinette) V

Ontspanne en heilsaam.

Ons verblyf was heerlik en ontspanne. Ons kon die eetkamer gebruik vir Rummikub en ons eie etes, ook om enige tyd koffie/tee te maak. Die personeel is hartlik en aangenaam. Dit was 'n gelukkige verblyf.

Chrisna B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna B

Netjies en vriendelike diens.

Waarde vir jou geld sal beslis weer gebruik maak, skep 'n huislike en vriendelike atmosfeer.

Anita H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Innemende diens.

Vriendelike ontvangs, selfs nadat ek net voor 10 op 'n Sondagaand ingeboek het.

Susan v - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan v

Rustig.

Ligging is ideaal veral omdat dit loopafstand van Louis Leipoldt Hospitaal is. Amanda se ontvangs was wonderlik en vriendelik.

Ronel G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Voldoen aan vereistes. Vriendelike ontvangs en bystand.

Word beslis aanbeveel. Het deurentyd kontak behou. Dankie Amanda en Broadway vir jul puik diens.

Ann I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann I

Dit was aangenaam om daar te bly. Vriendelike diens.

Baie netjies en rustig. Kamers word elke dag gediens. Wasgoed word teen 'n minimale bedrag gedoen. Loadshedding affekteer glad nie jou verblyf nie. Wi-Fi is baie goed. Ontbyt sluit brood/toast, vars vrugte, tee/koffie en droë ontbytpappe (keuse van 4 pappe) met vars melk in.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Pierre C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie gemaklike blyplek vir die Louis Leipoldt hospitaal besoek.

Sien sterre.

Barend C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend C

Netjies, skoon en bekostigbaar.

Vriendelikste ontvangs in 'n lang tyd. Kamers is groot en skoon. Lekker ontbyt met genoeg om te eet.

Adolfo C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolfo C

Excellent location for people on need of medical attention.

Excellent service, we have to extend our time there with no fuss.

Heleen T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen T

Baie aangenaam.

Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik, die kamer was mooi netjies en gemaklik.

Broadway Guest House se terugvoer

Dankie Heleen vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Nicky

Broadway Guest House
Zelda C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda C

Skoon, netjies en veilig.

My seun was opgeneem in die Louis Leipoldt hospitaal vir 'n nekoperasie, ek het 'n veilige gastehuis so na as moontlik aan die hospitaal gesoek en Broadway Guesthouse was letterlik omtrent langs die hospitaal geleë. Die personeel is vriendelik en hoflik en die kamer was skoon en netjies. My motor was ook veilig agter 'n geslote hek. Ek sal Broadway Guest House enige tyd met 'n oop gemoed aanbeveel.

Broadway Guest House se terugvoer

Dit was 'n plesier om u te huisves. Ons vertrou dat dit baie goed gaan met u seun.

Broadway Guest House
Thia M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia M

Gemaklik, netjies en goeie diens.

Ek het baie lekker gebly. Is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies. Uitstekende diens!

Broadway Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is altyd welkom vir 'n kuiertjie.

Broadway Guest House
Elika T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elika T

Ons het heerlik vir 2 aande hier oornag.

My seuntjie moes baie vroeg die oggend inboek by Louis Leipoldt hospitaal vir 'n operasie - hierdie gastehuis is 'n paar meter van die hospitaal is en dus was alles perfek vir ons. Ons kon ons motor los by die gastehuis en hoef dus nie bekommerd te wees om parkering by die hospitaal te kry nie. Die personeel en almal wat ons daar ontmoet het het ons laat tuis voel en was baie vriendelik.

Broadway Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons glo en vertrou dat dit goed gaan met julle seuntjie.

Broadway Guest House
Linda N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Gerieflike skoon oornag-akkommodasie, lekker naby die lughawe.

Ek kan Broadway Gaste Huis aanbeveel. Dit is naby die lughawe en waarde vir geld vir oornag-akkommodasie.

Leonard H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H

Uitsonderlik behulpsaam! Baie dankie.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Lou en Rina was albei so behulpsaam.

Annelene J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelene J

Geskikte oorslaap-gastehuis.

Die eienaar van die gastehuis het ons baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie goedkoop.

Pierre O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre O

Kort bietjie opknapping.

Mure van kamer was baie vuil. Seep en skropborsel is al wat nodig is. Daar was ook geen seep in die stort nie.

Corrie B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corrie B

Ek sal nie die verblyf aanbeveel vir iemand wat van stilte en privaatheid hou nie.

Die sitkamer/leefarea is naby aan die kamers en daar was baie geraas. Ek en my vrou het toe eerder maar uitgegaan as om die geraas te trotseer.

Delfie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delfie R

Gerieflik en veilig.

Baie dankie vir 'n heerlike oornag-fasiliteit.

Marcelle H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle H

Heerlik gebly, almal baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.

Waarde vir geld. Baie goed geleë om dokters by Louis Leipoldt-hospitaal te sien.

Alta N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta N

Baie vriendelike ontvangs en huislike gevoel.

Dis ligging is ideaal vir besigheid of besoeke in die omgewing, want jy is baie naby aan die hospitaal sowel as groot winkelsentrums. Baie netjiese, skoon geriewe met veilige parkering vir voertuie.

Liesel J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel J

Gerieflik.

Ek is bly ek het Broadway ontdek, want ek kom van die platteland, die verkeer is te erg vir my om in te bestuur.

Hendry V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendry V

Goeie waarde vir geld!

Skoon en netjies, vriendelike ontvangs, sal weer daar bly.

Marina G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marina G

Ons het bespreek vir 3, maar daar was net slaapplek vir 2.

Die plek was onaanvaarbaar vuil. Die bestuurder het egter geen probleem gehad om onmiddellik ons deposito terug te betaal nie en was baie vriendelik.

Felicity S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity S

Sal beslis weer hier bespreek. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

Hier gaan mens ou vriende uitmekaar.

Tosca A - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tosca A

Ons het dit baie geniet!

Stil, veilig en sentraal geleë.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Broadwaystraat 11, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc2d7f2b6cd7d74f50145cfe03025ac5ccd72b13f4f4fd67dd8e40484e07c974e1be6d4cb05a7dab48a151edbb924d5dd9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 11 Broadway Street Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.9002399 18.61297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang