Brookshill
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitziastraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R820 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brookshill is in Somerset-Wes geleë, 'n bekoorlike dorpie omring deur manjifieke berge en wingerde, met uitsigte oor die nabygeleë kobaltblou oseaan en sandstrande. Geleë in die Helderberg-omgewing is dit 'n paradys vir diegene wat die natuurskoon, wyn, dekadente kookkuns en opwindende toeriste-aantreklikhede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town waardeer.
Verblyf word gebied in óf die 4-slaapkamer-hoofhuis óf 'n aparte 1-slaapkamerwoonstel wat op die eienaars se perseel geleë is. Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en dit is volledig toegerus vir selfsorg. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en bied slegs verhit-en-eetgeriewe.
Die hoofhuis bied 'n braai-area, swembad en toegang tot 'n groot tuin. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Gaste kan die Helderberg-wynroete verken om wynkeldertoere en -proeë te ervaar, by 'n verskeidenheid restaurante te eet of buitelugaktiwiteite soos voetslaan, fietsry, duik, verfbal, gholf of waterski te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Strelitziastraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Brookshill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitziastraat 7, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang