Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B's Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-laan 4023, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

B's Cabin bied verblyf vir 'n gesin van 5 volwassenes en 1 kind in 'n houthuis in Bettysbaai, 400 m van die pikkewynkolonie by Stony Point en die strand af.

Dié ruim huis het stoepe wat reg rondom die huis strek en 'n pragtige uitsig bied en daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelhemelbed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n uittrekbed vir 2 kinders. Die kamers deel die badkamers wat elk 'n bad en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, gaste moet net hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank of etenstafel geniet word. Gaste kan in die knus sitarea voor die TV ontspan en daar is WiFi-toegang en 'n leeshoekie onder die trap.

Die huis word met 'n alarmstelsel beveilig en troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Bettysbaai bied verskeie restaurante en aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, stap en voetslaanroetes.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 417

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Crassula-laan 4023, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink B's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-laan 4023, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecbede4beb5be67cf5f0127ed1d29a5a4b637ab287a562645399cf3091b24f7960cc4e393a79b3bce40845d6f1a9b0bd9e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4023 Crassula Avenue Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3702605 18.8928182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang